Page #: 9/16 |
@tokage | 25 April 14 | |
kan langs die swembad le, maar durf nie inklim nie lol... dis darem nog lekker in die sonnetjie, maar binnenshuis
|
||
@thesayan | 27 April 14 | |
ek hou weer van die winter haat dit om te sweet as ek warm kry en sweet is ek sommer kort van draad
|
||
@tiffany.s | 1 May 14 | |
Moet se in die noorde van Pta is dit darm nog warm in die dag :P
|
||
@thesayan | 1 May 14 | |
yip PTA Noord word nooit rerig koud nie....
|
||
@thesayan | 1 May 14 | |
wat di*nk julle mense van die verkiesing?? Gaan julle stem??
|
||
@purple | 2 May 14 | |
Bloem is ook darem nog nie te koud nie. Uhm, stem, ja beslis. Maar ek het nie juis veel hoop nie. Ek begin al meer di*nk eks n pesimis jis hoe spel mens daai woord, pesimis
|
||
@waergr | 2 May 14 | |
hei Purple |
||
@purple | 3 May 14 | |
@ waergr - 2.05.14 - 07:26pm hei Purple Hello |
||
@purple | 3 May 14 | |
Ooooo ja, jys mos van Nederland. Gaan dit goed met jou?
|
||
@tokage | 3 May 14 | |
@ thesayan - 1.05.14 - 09:58pm wat di*nk julle mense van die verkiesing?? Gaan julle stem?? Yup, gaan stem, moet, so nie kan ek nie moan nie, en ek laaik van moan lol. |
||