Page #: 10/16 |
@tokage | 3 May 14 | |
is warm in die dag ook hier op die Oos Rand, maar laas winter was ook so so, matig, nie rerig vreeslik koud nie. Sutherland kry al die koue tsssssk, ek soek 'n ordentlike koue winter.
|
||
@tokage | 3 May 14 | |
ek mis P.E se winters nat, windering en koud... rede om in die bed te bly weer :) met 'n goeie boek. . of skrywer
|
||
@pieter.hurter | 4 May 14 | |
Hello Reen lekker in Hermanus
|
||
@tokage | 4 May 14 | |
ag lekker, ek is skoon jaloers.
|
||
@thesayan | 19 May 14 | |
|
||
@benmobi | 8 June 14 | |
baie warm in holland
|
||
@rissie | 12 June 14 | |
so dit lyk die winter is nou wragies hier in Pretoria omw was vanogend soos -2 gewees!!!!!!!!!
|
||
@ladibud | 12 June 14 | |
nog kouer jhb se kant toe... ek bibber elke oomblik wat ek nie in die bed is nie... self toilet verlate is 'n eina storie lol. knyp maar so ver ek kan.
|
||
@benmobi | 13 June 14 | |
hier in holland baie warm
|
||
@ladibud | 20 June 14 | |
bitter koud hierso.
|
||