Page #: 2/2 |
@dr.crank | 30 May 10 | |
Bier is the fondasie van manlikheid, mut net ni castle drink ni want al di oomies met volmaan boepe drink castle lol. Oor di chevy, wie kort n bonnet, dak of bootlid?
|
||
@schizzo | 30 May 10 | |
me,hoe het ek dit gemis, very belated happy bday xav,hoop jyt n lekke dag gehad
|
||
@rsi.xav | 30 May 10 | |
Ek het shiz, danki bru! Ht vrydagaand leka geparty.. Was gister heeldag buite aksie lol.
|
||
@schizzo | 30 May 10 | |
haha,nee dan het jy dit geniet
|
||