@p.hurter | ||
Psa 119:105 1Noen. U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad. |
||
3
Replies
296
Views
0 Bookmarks
|
@p.hurter | 12 August 13 | |
Psa 119:137 1Sade. HERE, U is regverdig, en reg is u verordeninge.
|
||
@p.hurter | 12 August 13 | |
Psa 100:1 n Psalm. By die lofoffer. Juig voor die HERE, o ganse aarde! Psa 100:2 Dien die HERE met blydskap; kom voor sy aangesig met gejubel. Psa 100:3 Erken dat die HERE God is: Hy het ons gemaak, en ons is syne, sy volk en die skape van sy weide. Psa 100:4 Gaan sy poorte in met lof, sy voorhowe met lofgesang; loof Hom, prys sy Naam. Psa 100:5 Want die HERE is goed; sy goedertierenheid is tot in ewigheid, en sy trou van geslag tot geslag. |
||
@p.hurter | 12 August 13 | |
2Co 1:3 Geseend is die God en Vader van onse Here Jesus Christus, die Vader van ontferminge en die God van alle vertroosting,
|
||
BYBELSTUDIE Forum
Bookmarks
BYBELSTUDIE