Prodigits |
! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
* grappiesJokes > Topics
knormoer
Da' bo innie Bosveld stap hasie eendag so deurie gras en kom oppe borrel
mampoer af wat innie son gel het. Hy vat 'n paar slukke, ma' ie witblits
skop hom so lat hy net daar uitpaas. Jakkals kom verby, sien vir hasie
ennie bottel, dog toe hy sal ook so sluk vat voor hy vir hasie eet. Maar
die warm mampoer kap hom ook om.
So l die twee nou daar toe hina verby kom, hy kon sy geluk nie glo nie
en drink ook an ie bottel; selle storie, val net daar neer, uit-gepaas.
Leeu kom toe op ie storie af, besluit hy eet nie aan jakkalse en hina's
nie, en daarby is die haas te klein om eers oor te worrie. Hy vat toe ma
'n paar groot slukke en kort-voor-lank slaan hy ook neer. Met die begin
hasie roer, sit regop met 'n hewige hoofpyn. Hy skud sy kop,trek sy ore
reg en kyk toe so om hom.
Toe sien hy hoe l leeu, jakkals en hina uitgepaas om hom.
Hy mompel: Sjoe, maar ek raak aggressief as ek gesuip is!
1 Replies 403 Views 0 Bookmarks
topics posts

* grappiesJokes Forum
fav Bookmarks

* grappiesJokes

Phoneky Play Store

Download PRODIGITS Android APP