Prodigits |
! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
* grappiesJokes > Topics
knormoer
Koos, Mike en Kallie word deur spietkops by n groot winkelsentrum in Benoni afgetrek.
Spietkop: OK, guys, het julle n id hoe vinnig julle gery het?
Hulle: Gn idee nie maar jy gaan ons s!
Spietkop: So vinnig dat julle elkeen n spoedkaartjie gaan kry! (Hy haal sy boekie uit.) Wat is jou naam?
Koos kyk rond en sien n Woolworths-reklamebord daar naby: My naam is William Woolworth, s Koos.
Kallie snap dit dadelik, kyk rond en sien Edgars. My naam is Eddie Edgars!
Kallie en Koos kyk benoud na Mike en hoop dat hy verstaan wat hulle gedoen het.
En jy? vra die spietkop kwaai.
My naam is Ken!
Ja, maar wat is jou volle name?
Mike s selfversekerd: My naam is Ken, en my van is Takkie Fraaid Tjieken!
0 Replies 218 Views 0 Bookmarks
topics posts

* grappiesJokes Forum
fav Bookmarks

* grappiesJokes

UK TOP40 Ringtones

Download PRODIGITS Android APP