Prodigits |
! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
* grappiesJokes > Topics
knormoer
Piet kry werk as winkelklerk. 'n Klant kom in en vra vir 'n blik
pruimkonfyt.
Piet kyk rond maar kan nie pruimkonfyt kry nie. Jammer, mevrou, maar ons
het nie pruimkonfyt nie. Toe die dame uitstap, roep die baas vir piet
nader. Dis mos nie die manier waarop 'n mens goed verkoop nie,
beduie hy. As daar nie pruimkonfyt is nie, dan s jy: 'Jammer, mevrou, die
pruimkonfyt is op, maar ons het pas nuwe voorrade druiwe-, appelkoos- en
vyekonfyt gekry. Wil u nie daarvan probeer nie?' Verstaan jy?
Ja, meneer. 'n Rukkie later stap 'n man die winkel binne en vra vir
toiletpapier. Piet soek, maar kan niks kry nie. Jammer, meneer, maar ons
toiletpapier is op. Ons het wel deurslagpapier, skuurpapier en konfetti. Wil
u nie daarvan probeer nie?
0 Replies 431 Views 0 Bookmarks
topics posts

* grappiesJokes Forum
fav Bookmarks

* grappiesJokes

Awesome Wallpapers

Download PRODIGITS Android APP