Prodigits |
! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
* grappiesJokes > Topics
knormoer
Ek hou nogsteeds daarvan om my geliefde te bederf, as sy laat werk in die aande bel sy my en s sy is oppad. Dan tap ek solank vir haar warm water met skuim in. So as sy by die huis instap sy sommer dadelik met die skottelgoed kan begin.
0 Replies 425 Views 0 Bookmarks
topics posts

* grappiesJokes Forum
fav Bookmarks

* grappiesJokes

UK TOP40 Ringtones

Download PRODIGITS Android APP