Page #: 4/4 |
@oubaas | 26 January 10 | |
5) Wil jy weet van diensbaarheid? Gaan kyk hoe hierdie mense met fisiese uitdagings mekaar help. Hulle doen dit sonder om iets terug te verwag. Dit maak my skaam.
|
||
@oubaas | 26 January 10 | |
6) Is jou kinders gesond? Sonder enige gebreke? Ek het gesien hoe hierdie ouers liefde, aanvaarding en ondersteuning in hulle kinders instort. Die meeste van hulle is enkelouers. Bemors jou kind sy kamer? Is hy soms opstandig? Nie goed genoeg vir jou nie? Doen jy moeite vir hulle? Woon jy hulle aktiwiteite by of is dit te veel moeite?
|
||
@oubaas | 26 January 10 | |
Kom ons kry bietjie ons attitude reg - dis nooit te laat nie.
|
||
@oubaas | 26 January 10 | |
http://www.heuning.co.za/rippel%20lewensuitkyk.htm
|
||
@oubaas | 26 January 10 | |
Ook gepos by OPPIE KOFFIE! Sien jou daar! Terug na facebook / Back to facebook: http://m.facebook.com/groups/57350209896?refid=0&m_sess=1hGzi8-oQDws_Fa |
||
HEUNING Forum
Bookmarks
HEUNING