Prodigits |
! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
* HEUNING > Topics
oubaas
EEN SE DOOD IS DIE ANDER SE BROOD - 31 Maart 2010

Een se dood is n ander se brood . . . dis n bekende spreekwoord. Een persoon se swaarkry kan dalk tot die ander een se voordeel wees. Mens kan hierdie stelling op twee maniere bekyk: dit kan negatief klink, bv. solank mense doodgaan het die begrafnisondernemer werk; of dit kan positief klink: die begrafnisondernemer is daar om n diens te lewer wanneer iemand tot sterwe kom. Ons staan nou in Paastyd en di*nk terug aan Jesus se sterwe sodat elkeen van ons kan lewe.
30 Replies 2224 Views 0 Bookmarks
Page #: 1/4
> »
> »
topics posts
Page#

* HEUNING Forum
fav Bookmarks

* HEUNING

Best Android Games

Download PRODIGITS Android APP