@oubaas | ||
Hartlik welkom hier. Stel uself as*eblief bekend. Voel vry om u eie onderwerpe by te voeg. Mag God almal ryklik seen wat hier kom. ***** English version at http://HEUNING-HONEY.wapgroups.com Kom loer gerus ook in by Oppie Koffie http://oppie-koffie.co.uk |
||
58
Replies
5334
Views
0 Bookmarks
|
Page #: 1/8 |
@endtimes | 19 August 08 | |
Dankie Oubaas, ek is Coeleen, 44, van Gauteng Wes Rand, ek is lief vir Koning Jesus en geniet dit om Sy werke te doen, ek is meestal in die groepe waar ek leringe pos en deel met almal.
|
||
@oubaas | 19 August 08 | |
Baie dankie Coeleen, jy is baie welkom hier. Dit is voorwaar 'n plesier om ander kinders van Hom te ken en om saam met hulle Sy Woord te verkondig. Terloops, ek is Gawie, 54, Pretoria. |
||
@engelier | 20 August 08 | |
goeie more Oubaas. Ek is Elize van Witbank en 50jr oud. Danki vi n fantastiese Heuning.
|
||
@oubaas | 20 August 08 | |
Goeie more Elize. Baie dankie. Jy is welkom hier. Ek sit daagliks nog onderwerpe by.
|
||
@oubaas | 27 August 08 | |
Mense ek is so halfpad met die projek. I am also busy with the English version http://heuning-honey.wapgroups.com
|
||
@kdaisy | 2 September 08 | |
Hallo julle! Oor 3mnde is ek 36 en bly net buite Kaapstad. Ek het vir Jesus amper 4jr gelede ontmoet en ek is SO BLY!! Ek is so BLY!! Ek is SO bly!!
|
||
@oubaas | 3 September 08 | |
Welkom hier kdaisy. Sjoe, Jesus het my beslis beskerm di afgelope naweek. Errs het ek 'n armed robbery vrygespring en Sondag was ek amper in 'n ongeluk. Sal daaroor post by my testimonies by OUBAAS groep. Prys die Here.
|
||
@oubaas | 7 September 08 | |
Tot op datum het ek 162 onderwerpe gepos. Die groep sal gereeld opdateer word soos die nuwe topics vrygestel word. Mag God almal seen wat die groep besoek.
|
||
HEUNING Forum
Bookmarks
HEUNING