Prodigits |
! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
* HEUNING > Topics
oubaas
BESIG

Hoe was jou naweek? Het jy so bietjie gerus? Afgevat? Lang naweek gehou? Werkersdag gevier - in die tuin? Waarmee was jy besig? Gaan jy vandag baie besig wees? En more? Res van die kort week? Is volgende Saterdag klaar vas, of gaan jy dan ook besig wees? Besig vanaand, reeds besig Desember? 2015? Wat is die eerste ding wat jy se as iemand vra hoe dit met jou gaan? Sjoe!! Ons hol rond, besig met dit, besig met dat!! Nie tyd vir niks!?! Vreeeeslike woord die, hierdie besig woord.....
25 Replies 2497 Views 0 Bookmarks
Page #: 1/4
> »
> »
topics posts
Page#

* HEUNING Forum
fav Bookmarks

* HEUNING

UK TOP40 Ringtones

Download PRODIGITS Android APP