Prodigits |
! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
* HEUNING > Topics
oubaas
WAAR WOON DIE LIEFDE? 8 Julie 2009

Waar woon die liefde? Wat is liefde? Hoe kan dit beskryf word? Kan jy daaraan raak? Kan jy die liefde sien? Ruik? Hoor? Liefde n wonderlike ding. Almal praat daarvan. Smag daarna. Hunker daarna. Baie flieks word daaroor gemaak. Mmm klink so lekker op die tong. Die liefde. Maar, waar is dit? Loop jy in n vertrek by jou huis in - dis nie daar nie. Ry jy in die straat - dit ontbreek ook daar. Selfs langs die stille rivierstroom, daar is niks liefde te vind nie.
26 Replies 2753 Views 0 Bookmarks
Page #: 1/4
> »
> »
topics posts
Page#

* HEUNING Forum
fav Bookmarks

* HEUNING

Awesome Wallpapers

Download PRODIGITS Android APP