Prodigits |
! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
error You must be a registered member in order to use this feature.. Register
irpixy
son gebak te soene

Ek foel jou in my haare speel sagte soene soos die son bak op my fell . Ek virwelkom jou met oope arims en die stilte wat oor my was. Freede met fantasie op gehoop met wat die toekoms mag bring. Alle hoogste eer word gebie , n naal pint van wart word virdien. Sagte glimlag n gigel in die ferder hoop en pasie word oorspoel met verlang en hart seer. Tog gee jy vir my songebak te soene en die wint wat deur my hare speel ek ruik die see all is ek gevangenis in die konkruit woude. Soet geure fill die lug en ek is in freede weer en dankbar vir all die mooi dinge.
1 COMMENTS 165 VIEWS 0 FAVOURITES

* irpixy's Blog

UK TOP40 Ringtones

Download PRODIGITS Android APP