![]() ![]() | Page #: 5/8 |
![]() |
@tokage | 25 April 14 |
kan langs die swembad le, maar durf nie inklim nie lol... dis darem nog lekker in die sonnetjie, maar binnenshuis ![]() |
||
![]() |
@thesayan | 27 April 14 |
ek hou weer van die winter haat dit om te sweet as ek warm kry en sweet is ek sommer kort van draad
|
||
![]() |
@tiffany.s | 1 May 14 |
![]() |
||
![]() |
@thesayan | 1 May 14 |
yip PTA Noord word nooit rerig koud nie....
|
||
![]() |
@thesayan | 1 May 14 |
wat di*nk julle mense van die verkiesing?? Gaan julle stem??
|
||
![]() |
@purple | 2 May 14 |
Bloem is ook darem nog nie te koud nie. Uhm, stem, ja beslis. Maar ek het nie juis veel hoop nie. Ek begin al meer di*nk eks n pesimis ![]() ![]() |
||
![]() |
@waergr | 2 May 14 |
*
hei Purple
|
||
![]() |
@purple | 3 May 14 |
@ waergr - 2.05.14 - 07:26pm hei Purple Hello ![]() |
||
![]() |
@purple | 3 May 14 |
Ooooo ja, jys mos van Nederland. Gaan dit goed met jou?
|
||
![]() |
@tokage | 3 May 14 |
@ thesayan - 1.05.14 - 09:58pm wat di*nk julle mense van die verkiesing?? Gaan julle stem?? Yup, gaan stem, moet, so nie kan ek nie moan nie, en ek laaik van moan lol. |
||
![]() |
@tokage | 3 May 14 |
is warm in die dag ook hier op die Oos Rand, maar laas winter was ook so so, matig, nie rerig vreeslik koud nie. Sutherland kry al die koue tsssssk, ek soek 'n ordentlike koue winter.
|
||
![]() |
@tokage | 3 May 14 |
ek mis P.E se winters ![]() ![]() ![]() |
||
![]() |
@pieter.hurter | 4 May 14 |
Hello Reen lekker in Hermanus
|
||
![]() |
@tokage | 4 May 14 |
ag lekker, ek is skoon jaloers.
|
||
![]() |
@thesayan | 19 May 14 |
![]() |
||
![]() |
@benmobi | 8 June 14 |
baie warm in holland
|
||
![]() |
@rissie | 12 June 14 |
![]() |
||
![]() |
@ladibud | 12 June 14 |
nog kouer jhb se kant toe... ek bibber elke oomblik wat ek nie in die bed is nie... self toilet verlate is 'n eina storie lol. knyp maar so ver ek kan.
|
||
![]() |
@benmobi | 13 June 14 |
hier in holland baie warm
|
||
![]() |
@ladibud | 20 June 14 |
bitter koud hierso.
|
||
![]() ![]() |