
![]() |
@p.hurter | |
As ek vandag by die Here kla, Sal ek se: Ek is so jammer om te pla! Maar die las word te swaar om te dra. Dan s die liewe Heer: Jy mag maar kla. Jy mag maar aanhou om vir my te vra! Ek sal jou wel die krag gee om jou kruis te dra. |
||
0
Replies
261
Views
0 Bookmarks
|


