
![]() |
@knormoer | |
saggies deur die bome ruis n liedie dit vertel van vriendskap ooit vir altyd as bome bloei kom ek weer na jou, want ek weet ons liefde bly trou. as bome bloei kom ek weer na jou, want ek weet ons liefde bly trou. *hierdie liedjie het ek gesing op een of ander skoolkamp. Hoop ek onthou hom reg. Ek kan nie die ander versies onthou nie. |
||
1
Replies
958
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@jansi75 | 27 June 18 |
Ek het n boer sien dans Ek het ver gery op n nuwe pad vir die eerste keer rens in die Groot Karoo Dit was die langste tyd van byna niks, Maar die kortste pad na waar ek wou wees Ek het verlang na die see Dit was n groot verdwaal op n reguit pad Ek het noord en suid in die veld verl Maar na n prentjie op n plaaspad Was ek seker ek ruik die ren |
||


