
![]() |
@oubaas | |
Psalm 145:18: Die Here is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom in opregtheid aanroep. Should you have any prayer requests please inbox me. I will pray about it myself and post it to Oppie Koffie at http://m.facebook.com/groups/57350209896?refid=0&m_sess=1hGzi8-oQDws_Fa If you wish to become a prayer partner, please inbox me. *** VERY IMPORTANT *** WHEN YOU PLACE A REQUEST, YOU MUST PRAY URSELF TOO ABOUT UR REQUEST. May the Lord bless all the requests posted here. |
||
414
Replies
35177
Views
0 Bookmarks
|
Page #: 1/21 |
![]() |
@mosbol | 13 January 08 |
Please pray 4Me i Must go 4 an operation soon.
|
||
![]() |
@oubaas | 14 January 08 |
Baie dankie Mossie. Jy moet ons asb. laat weet wanneer die operasie is sodat ons dit kan dagboek. EK ONTVANG BAIE VERSOEKE MAAR BITTERMIN GETUIENISSE. UR TESTIMONY IS VERY IMPORTANT. PLEASE LET US HEAR FROM YOU.
|
||
![]() |
@oubaas | 14 January 08 |
I got special requests for myself. firstly I would like to stop smoking. Secondly I would like to stay on my own, but can't afford it right now. Thirdly I want to strenghten my spiritual life. Please help me pray! Thank you. **** Bygevoeg Donderdag 7 Februarie 2008: Sien ook onderwerp DEMONE asb! ****
|
||
![]() |
@mosbol | 14 January 08 |
EK MAAK SO VIR JOU OUBAAS. STERKE MATER.
|
||
![]() |
@oubaas | 14 January 08 |
Baie danki my maaiki. Jy's 'n regte staatmaker. Jesus met jou.
|
||
![]() |
@oubaas | 17 January 08 |
Myself and Sanet was victims of theft recently. Brand new clothing which I collected for underpreviliged babies dissapeared from my bedroom. Sanet's brand new phone dissapeared out of her room while at work. Let us pray that the culprits are brought to book pls.
|
||
![]() |
@oubaas | 18 January 08 |
Sanet het my laat weet dat sy haar selfoon vanoggend ontdek het. wens net ek kan die kleertjies ontdek wat spoorloos verdwyn het . . . . . .
|
||
![]() |
@oubaas | 21 January 08 |
Baie spesiale versoek vir klein Amelia Robberts wat verlede jaar 'n opehartoperasie ondergaan het. Haar Mammie Sunette se dat Amelia baie goed vorder maar dat sy oor 16 maande moet teruggaan vir nog operasies. For my English friends: Amelia who turns one year old on 23 February had an open heart op last year and she has to undergo more surgery in 16 months time. Please pray 4 a miracle as her mum does not hav R118000 for such an operation. ![]() |
||
![]() |
@mammas | 25 January 08 |
Hallo Oubaas, ek wil net baie dankie se dat jy Amelia se storie in jou gebed versoeke gesit het. Baie baie dankie. Liefies, Amelia se mamma
|
||
![]() |
@oubaas | 25 January 08 |
Hi mens. Dis 'n oneindige plesier. hoe meer gebede hoe beter ne? Mag Jesus met julle wees. ![]() |
||
![]() |
@existier | 25 January 08 |
HEMELSE VADER.EK AS NIETIGE SONDAAR WAT MY NIE WERD AG OM VOOR U AANGESIG TE VERSKYN NIE.KOM EERBIEDIG OP MY KNIEE VOOR U OM TE BID VIR AMELIA.EK KEN NIE HAAR OMSTANDIGHEDE SO GOED SOOS U NIE.MAAR VRA V OM ASB.GEHOOR TE GEE AAN DIE GEBEDE WAT REFDS TOT U GERIG IS.AMEN
|
||
![]() |
@oubaas | 25 January 08 |
![]() |
||
![]() |
@tjokelit | 25 January 08 |
Bid aub vir my sk dogter en familie vi sterkte .n groot tragedie het hul vanoggend oorgekom. En ook is ek beroof van my pensioen by di atm dit het my vir n paar mnde uitgegooi dankie.by GOD is niks onmoontlik ni
|
||
![]() |
@oubaas | 26 January 08 |
Amen! Mag die Vader Sy Hand oor jul hou en mag Sy krag en liefde jul deur die beproewinge dra.
|
||
![]() |
@oubaas | 26 January 08 |
![]() ![]() |
||
![]() |
@mariaan | 26 January 08 |
Mariaan
|
||
![]() |
@mariaan | 26 January 08 |
Almagtige Uader ek kom na U met al my geloof in U en vra smekend vir U vertroosting vir tjokelit en haar geliefdes gedurende hierdie moeilike tyd in hul lewe. Ek vra dit in Jesus naam. Amen.
|
||
![]() |
@oubaas | 26 January 08 |
Almagtige Hemelse Vader ek buig nederig voor U neer en pleit in U bloed dat as dit U wil is om U hand van bewaking kragtig oor Chantel en Skyla te hou. Vader verwoes en vernietig alle bedreigings om hulle en verdryf alle kwaad uit hul omgewing uit. Ek bid dit in Jesus naam alleen. Dankie Pappa. Baie dankie. Amen.
|
||
![]() |
@moenie | 28 January 08 |
Sal julle asb. bid vir tannie Miems Fouche mense. Sy is nie sieklik nie, maar sy het vreeslik swak gword die afgelope paar maande. Ek het haar tot my spyt nou net vir die eerste keer weer gesien sedert Augustus 2008, en sy kan skaars alleen regop staan. Sy is 74 jaar oud en een van ons oudste kiente, maar dit is nie hoekom ek vra vir jul gebede nie....sy is een van die lieflikste mense wat jy kan ken. Op 74 jarige ouderdom raak mens seker al aan die swak kant, maar haar GEES is so sterk soos altyd. |
||
![]() |
@oubaas | 28 January 08 |
Amen! Ons maak so. My ma word 76 hierdie jaar, en sy is nog baie fluks vir haar ouderdom. Kook nog elke dag lekker kos! Net haar kniee gee bietjie moeilikheid en sy het Desember 'n katarakoperasie ondergaan. Ek het nou net met haar gepraat en sy is bietjie verkouerig. Bid asb. vir haar ook. Haar naam is Anna Janse van Rensburg.
|
||


