Prodigits |
! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
* OUBAAS > Topics
oubaas
VOETSPORE

Een nag het ek gedroom.
Ek droom ek stap saam met God langs
die strand terwyl my lewe voor my verbyflits.
In elke toneeltjie was ek sien is
daar twee rye spore in die sand -
een ry myne die ander die van God.
Toe die laaste toneel verby is kyk ek terug.
Ek sien dat daar dikwels langs die lewenspad
net een ry voetspore l elke keer in die moeilikste,
hartseer tye van my
lewe. Dit pla my en ek vra God,
Here, U het dan belowe om my nooit
te begewe of te verlaat nie maar nou
sien ek in my tye van beproewing
net eend ry spore op die pad. Ek
verstaan nie hoekom was
U nie daar juis toe ek U nodig gehad het nie.
En God antwoord,
My kosbare kind, Ek is die Goeie Herder
wat vir my skape sorg en elkeen liefhet.
Ek sou jou nooit alleen laat nie.
Daar waar jy net een ry spore sien -
dit was toe Ek jou gedra het.
More lyrics and mp3 tracks now at http://oppie-koffie.co.uk
88 Replies 57041 Views 0 Bookmarks
Page #: 1/5
> »
> »
topics posts
Page#

* OUBAAS Forum
fav Bookmarks

* OUBAAS


Download PRODIGITS Android APP