
![]() |
@dude17 | |
Die normale version is en befok maar die akoestiese version is baie meer powerfull en hule weer op Mk89 gesit.Die einde is die beste met die drums!d*mn...Wat di*nk jule? |
||
5
Replies
2887
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@tassies | 11 July 06 |
Ek dig al2 versions! En soos jy sé di akoesties is powerfull en dis nogal sad! Ek wil hé my friends mut dit by my begrafnis speel!
|
||
![]() |
@chickii | 12 July 06 |
ek smaak die eerste een meer. die ander een dalk meer powerfull ja, mar te rustig vir my! l0l
|
||
![]() |
@dude17 | 14 July 06 |
ja maar hang af van die bui...Ek sal die akoestiese version gebruik op my troue!Fok ja
|
||
![]() |
@tazz1410 | 2 September 06 |
Altwee is absoluut befok! as ek morbied voel luister ek di akoestiese een en as ek moerig is dan luister ek di original!
|
||
![]() |
@saccubus | 6 March 07 |
eks geneig om mt di ouens saam te stem... di akoesties vervang di troumars op my troue! plus di musicvid opi akoesties is hectic ;-)
|
||


