
![]() |
@dude17 | |
Mense dit gaan befok wees eks daar.Suip en jam saam polisiekar en al die befange afrikaanse bands soos rokkeloos en kobus! ek kan nie wag nie dis by POTCH se universiteits sport gronde...ek dink...maar die kaartjies is R110...ek dink... die 30ste september.Het al klaar my cash bymekaar en soos ek nou voel kort ek n lekker suip session.So wie kom join my? |
||
1
Replies
1333
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@tazz1410 | 4 September 06 |
As jy my n lift kan gee... Fok ja! Ha Ha! ek kani glo ek sali kan gani!
|
||


