
![]() |
@sadrag | |
laat asb.u naam en n woord van bemoediging hier by die klerk.dankie. ![]() |
||
8
Replies
1896
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@endtimes | 26 March 08 |
My naam is Coeleen van Gauteng, die Here sal jou nooit begewe of verlaat nie. ![]() |
||
![]() |
@batchelo | 27 March 08 |
Liewe Leser.Baie welkom by Maranata.Vrede vir jou. Ons is tot alles in staat,deur JESUS,d SEUN V GOD wat ons krag gee. Weet dan geliefdes,dat d duiwel geen vatkans het op ons,d eiendom v GOD. Sela. Maranata Emanuel. batchelo
|
||
![]() |
@jouengel | 28 March 08 |
![]() |
||
![]() |
@gerkit | 30 March 08 |
Julle is waarlik sy dissipels en kan sien julle bly in Sy woord.joh8:31.Ons volhard saam tot die einde toe Dankie Regverdige Vader vir sulke mooi vriende en dat ons mekaar kan oodersteun .
|
||
![]() |
@batchelo | 31 March 08 |
Vrede,genade,liefde,blydskap sy met julle!Amen. Geliefdes,weet dat jul bydraes word opreg waardeer en is inspireerend.Dankie. Ons neem mekaar se hande oppad Hemel toe,maar as een struikel,weet dan dat ons jou weer sal optel.Sela
|
||
![]() |
@brenda46 | 3 April 08 |
Bly te kenne al julle mensies hier. My naam is Brenda en ek woon in Benoni. Afrikaanse vriende welkom om my te bud.
|
||
![]() |
@batchelo | 12 April 08 |
en weereens n warm welkom aan almal wat by Maranata kom aansluit het. Vrede vir julle! Sela
|
||
![]() |
@batchelo | 12 April 08 |
my vertroue in GOD is,dat SY Arm nie t kort is om t red nie en dat SY Hand nie t swak is om t verlos nie. He got the whole world in HIS Hands.but HE carried you in HIS arms.Amen!
|
||


