
![]() |
@endtimes | |
Exodus 33:21-22 Gee julle gedagtes oor hierdie skrifgedeelte |
||
5
Replies
1314
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@sadrag | 28 March 08 |
Ek is bietjie dom,maar hoekom,mag God nie gesien word nie,ons is dan na sy ewebeeld geskape,so afgesien van die fyt dat hy heilig is moet hy behalwe die skerp lig wat hom omring soos n mens lyk.Die satan sien hom dan,soos bv.toe hy oor Job by hom gewees het.
|
||
![]() |
@batchelo | 31 March 08 |
ons moet eers GOD verstaan voordat ons d skrif lees.n Mense oog kan nie na d son staar,sonder om blind t word nie.Mens se oog werk soos n kamara.sodra dit t veel lig inlaat bederf d foto.Hoeveel t meer is d LIG van GOD nie.Dan as jy t lank in d son is brand jy kanker en kry sonstraal.Wat nog as jy in GOD se Lig kom.Daarom gaan geen vlees of bloed Hemel binne waar GOD woon.
|
||
![]() |
@batchelo | 31 March 08 |
ons verheerlikde liggame of t wel ons siel waarin ons gees woon,lyk nie soos ons aardse liggame nie.Ons aardse liggame is nie na GOD se Beeld geskape nie,maar wel ons verheerlikde liggame.d prentjies v Satan is n leuen.Sy liggaam is n siel.Die siel v n kind v GOD lyk soos n ster.d siel v Satan lyk soos n black whole v d ruimte.
|
||
![]() |
@batchelo | 12 April 08 |
wie sal bly bestaan as n weerligstraal hom tref? nou ja toe,wil jy GOD aandurf wat baie meer as n weerligstraal is? sterkte,maar ek sal maar liefs nie.dankie
|
||
![]() |
@batchelo | 12 April 08 |
Geloof. wat jy glo is waar. n liedjie se: No matter...what they teach us...what they do...what you believe is true. Niemand kan vir jou kies of vir jou glo.Maar wat is geloof werklik en glo jy regtig?
|
||


