
![]() |
@6j0 | |
~OU APOSTELKERK!! OAK/OAC~(SKOKKEND)GLO NIE: GOD IS IN DIE HEMEL BOKANT SON,MAAN EN STERRE~IN HEL~JESUS MOET NOG KOM By Johan Du Toit WAT ELKEEN VAN DIE OU APOSTELKERK MOET WEET!! (wees gewaarsku!!) ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ Waarom ken julle my spraak nie? Omdat julle na my woord nie kan luister nie. Julle het die duiwel as vader, en die begeertes van julle vader wil julle doen. Hy was n mensemoordenaar van die begin af en staan nie in die waarheid nie, omdat daar in hom geen waarheid is nie. Wanneer hy leuentaal praat, praat hy uit sy eie, omdat hy n leuenaar is en die vader daarvan. Maar omdat Ek die waarheid spreek, glo julle My nie. (JOHANNES 8:43-45). ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~Wees nugter en waaksaam, want julle testander, die duiwel, loop rond soos n brullende leeu, en soek wie hy kan verslind. (I PETRUS 5:8). ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ As n mens die naam Apostolies hoor, moet n mens duidelik onderskei tussen die Apostoliese Geloofsending wat n Christelike en n charismatiese Kerk is en die Apostelkerke (Ou- en Nuwe) wat nie-Christelike kerke is. Laasgenoemde twee groepe glo nog aan die voortsetting van die Apostelamp. Wie iets wil weet van hierdie groep, wil na hul kategismus gaan. Die Kategismus is egter baie kort en handel hoofsaaklik oor die wese van die apostelamp. In die voorwoord word die leser egter voorberei dat as al sy vrae dalk nie in die Kategismus beantwoord word nie, dit is omdat die leerstelling van Die Ou Apostoliese Kerk te omvattend is om in skrif uiteengesit te word. Die Teologie van hierdie groep is dus grotendeels nie op skrif te vinde nie, maar in mondelinge oorleweringe, hul gesangeboek en in die varierende praktyk van gemeentes en gemeentelede. Dit is wat dit baie moeilik maak om die groep na te vors. ONTSTAAN. Die stigter was die Skotse prediker, Edward Irving (gebore in 1792). Hy het vurig gepreek dat die einde van die wreld naby is en dat die Kerk swaar gesondig het deur nie al die ampte van Efes. 4:11 in te stel nie - veral ook die Apostelamp. Hierdie amp moes gou herstel word, voor die wederkoms sodat die apostel die gelowiges kon versel tot saligheid. In 1835 vind die wyding en afsondering van die eerste 12 apostels plaas.Die kerk brei uit na Europa - veral na Duitsland. In 1865 vind daar n afsplintering plaas oor die vraag of daar meer as 12 apostels benoem kan word. Hulle word genoem die . Hierdie Nuwe Apostoliese Kerk sit in 1892 voet aan wal in die Kaap in die persoon van Evangelis Klibbe en hy vestig die Kerk hier. Klibbe is egter vir n vergadering na Duitsland. In sy afwesigheid neem ene Schlaphoff tydelik waar. Die boot waarmee hy sou gaan, het egter vergaan. Schlaphoff het gemeen dat Klibbe in die ramp oorlede is. Klibbe het egter met n ander boot vertrek as wat gemeen is. As Klibbe dus terugkeer weier Schlaphoff om van sy apostelskap afstand te doen oa agv. finansile voordele van die amp. Dit lei na n hofsaak (1926). n Skeuring vind plaas en n nuwe kerk kom tot stand. Die regter bepaal dat die naam, die Ou Apostelkerk sal wees met Klibbe as die apostel. Die Ou Apostelkerk is dus n latere afsplintering en die Nuwe Apostelkerk is die oorspro nklike kerk. Behalwe vir sekondre verskille,is die twee kerke vandag nog baie dieselfde maar baie vyandig teenoor mekaar. DIE AMPTE. Hulle het sewe ampte wo. in volgorde: onder-diaken, priester, oudste, profeet, opsiener, evangelis, apostel. Die leraarsamp is afgeskaf. Verder is n aantal nie-Bybelse ampte bygevoeg soos onder-diaken en oudste. In die plaaslike gemeente is dit veral die oudste wat in samewerking met die priester die ampsdraers kies. Geen ampsdraer kry Teologiese opleiding nie. Die ampsdraers word ook nie betaal deur die kerk nie omdat hulle glo dat die evangelie vry verkondig moet word (vgl. 1 Kor.9:14). Om die rede is al hul amptenare in siviele werke. Die enigste uitsondering hier is die apostel wat finansieel baie goed versorg word en luukse voordele geniet. Hulle verwerp ook die t*tels, pastoor en dominee as onbybelse benaminge. Die totale struktuur van die kerk is outoriteit van aard. In orde van belangrikheid oorheers die een amp die volgende amp. Vir die persoon wat baie verwerping ervaar het, soos bv. die weeshuis kind, ervaar aanvaarding hier. Die status en magsposisie gee sulke mense n gevoel van eie waarde en posisie in die lewe. ROL VAN DIE APOSTEL. 1. Die gesag van die Bybel is ondergeskik aan die gesag van die Apostel. Die apostel se woord het baie meer gesag as die Bybel. Die Bybel is net n dooie letter wat dood maak. Slegs die woord van die apostel gee lewe. Dis nie vreemd as 'n priester na die Bybel wys en s: Dit is nie die Woord van God nie ! Die Woord van God is die Woord wat uit die mond van n lewende apostel kom. As die apostel spreek, spreek hy met Goddelike gesag. Die Bybel is vir hulle bloot n versameling van goddelike beloftes, gebooie en dade wat deur n groep gelowiges saamgestel is. Die Bybel is natuurlik heel nuttig maar kan nooit die apostels se woord vervang nie. Kategismus vraag 37 vra:Kan die skrifte ons saligheid en die ewige lewe gee? Ant.: Nee..... Die Apostels is immers die lig van die nasies gemaak, sodat hulle tot redding sal wees tot aan die einde van die aarde(Kat.vr. 11b). Die Kategismus, vr.35, stel dit so: Wie is gestuur om die woord van God te predik? Ant. Die apostels, soos blyk uit 1 Thes. 2:13....... 2. Die apostel beheer die toegang tot die Hemel. Die apostel het die mag om n siel te versel tot ewige saligheid (maw om te wederbaar), of om die Hemel te sluit vir iemand. Dit is n gesagvolle handeling wat selfs die Pous van Rome die apostel kan beny, aldus dr.Jac Muller. Die ooreenkoms tussen die Ou Apostels en die Rooms-Katolieke Kerk is opsigtelik. Deur die apostel alleen is daar redding en aan die wat deur die apostels in Christus glo(Kat. vr. 36&49). Aan die apostels alleen is dit gegee om die verborgenhede van die Koninkryk van die hemele te ken (Kat.vr.5& 50 e&f). Iemand kan net tot geloof kom deur die woord wat die apostel preek. Dit is eintlik onmoontlik om tot geloof te kom sonder die apostels. Hulle s: So kan niemand die Vader of Christus sien as hulle nie die apostel aanneem nie, want: Wie julle ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het(Mat.10:40). Die apostel is eintlik die enigste wat God die Vader ken (Kat.vr.24), wat die wysheid van God spreek (Kat.vr.50e), met wie God van aangesig tot aangesig praat (Kat. vr 25), wat die Skrifte verstaan (Kat.vr.38), wat sondes vergewe (Kat.vr.47), en wat die wreld gaan oordeel (Kat.vr.41). 3. Die apostel is die plaasvervanger van Jesus Christus op die aarde. Soos die Pous by die Rooms Katolieke Kerk, so is die apostel die Godgewilde plaasvervanging van Jesus Christus in die vlees. Hulle is die fondament waarop Christus Sy Kerk gebou het en daarom is alle ander kerke valse kerke. Die apostelamp vervang eintlik die middelaarskap van Jesus Christus. n Mens se sondes kan nie verlos word deur n onsigbare Christus nie. Toe Jesus opgevaar het na die Hemel, het Hy eintlik opgevaar in die apostels. Hy is nou sigbaar in die apostels. Want n ander versoening met God is daar nie, as alleen deur die genade en die apostelamp, so word geleer. Die apostels verrig die volgende take: Hy versel met die Heilige Gees en lyf hulle die liggaam van Christus in. Die verseling is gelykstaande aan wedergeboorte. Daarsonder kan niemand in die Hemel kom nie. Hy vergewe ook sondes, hy doop met water en Gees, hy kies die ampte. Die term wedergeboorte gebruik hulle egter glad nie en hulle preek nie daaroor nie. Hulle praat van 'wederomgebore'. 4. Die apostel is ook die enigste wat kan vervloek. Mense wat uit die Apostel Kerk padgee staan gevaar om vervloek te word. Sulke getuienisse is beskikbaar. Bettie' het uit die Apostel Kerk bedank. Hulle het haar vervloek. Sy het later heeltemal van haar kop af geraak en gesterf. Sommige voormalige Ou Apostels beweer dat dit die rede is waarom mense nie maklik uit die kerk padgee nie - uit vrees dat iets soortgelyk hulle sal oorkom ! WAT S DIE BYBEL VAN DIE APOSTELAMP ? Daar is verskil van opinie in Christelike kerke of die amp van Apostel nog reg op voortbestaan het, aldan nie. In sommige Charismatiese kerke word die amp nog erken. Dit is egter nie so belangrik nie nl. of daar nog so n amp moet wees of nie. Wat egter pla is die gesag wat aan so n amp verleen word nl. dat die Apostel Jesus se plek ingeneem het. Ons lees in 2 Kor.12:12: Die kentekens tog van n apostel is onder julle verwerklik met alle volharding deur tekens en wonders en kragtige dade. Toe Petrus se skaduwee op mense val, het hulle gesond geword. Paulus gooi sy bo-kleed op iemand en hy word gesond. Die apostels in die Bybel se lewens is gekenmerk deur krag en n heilige lewenswandel. Waar is die tekens en wonders en heilige lewenswandel van die hedendaagse apostels ? Paulus s in Gal 1:1: Paulus n apostel nie vanwe mense of deur n mens nie, maar deur Jesus Christus en God die Vader.... In Matt.24:5&24 waarsku Jesus dat daar mense in die laaste dae navore sal kom wat s: Ek is die Christus, en hulle sal baie mense mislei. Die fondament van die Kerk van Jesus is nie die apostel nie, maar Jesus Christus self. Van Paulus se laaste briewe was die brief aan Timoteus. In hierdie briewe praat hy net van die aanstellingvereistes van ouderlinge en diakens. ROL VAN DIE PRIESTER. Die man, as die hoof van die huis word beskou as die 'huispriester'(gewoonlik 'huispriest' genoem). Sy gesin se saligheid word deur hom bepaal (Kat.vr.53). Wat die priesteramp self betref, is n ouer of kind aan die totalitre gesag van die priester onderdanig. Tov. die kind is die gesag van die priester selfs hor as die van die ouer. Die priester word geweldig gerespekteer. Vir Sonet het dit gevoel asof n kind eintlik nie n ouer nodig het nie. As kind moes sy vir alles die toestemming van die priester kry. Of dit nou vir n maat vir die matriekafskeid is, of toestemming om na n kamp te gaan, die priester moet eers geraadpleeg word. Haar ouers self kon nie met vakansie gaan sonder die toestemmingsbriefie van die priester nie. Medisyne vir wanneer hulle siek was kon ook nie help nie as dit nie deur die priester gesen is nie. n Besigheidstransaksie sal nie gedoen word voordat die priester nie sy goedkeuring gegee het nie. Wanneer hulle praat van gehoorsaamheid, word daarmee dan ook nie bedoel gehoorsaamheid aan die Woord van God nie, maar gehoorsaamheid aan die ampte. Wat hulle spreek is die woord van God. As die priester bv nee s, dan aanvaar hulle daardie woord as die woord van God. Elke eerste Sondag van die maand is nagmaal en dan steek die priester sy hand uit oor die gemeente en s: Die sonde wat julle gedoen het, wetende en onwetende, word julle vergewe. Hulle gebruik Joh.20:23: As julle die mense hulle sondes vergewe, dan word dit hulle vergewe.... Alhoewel aanvaar word dat net die Apostel kan vergewe, word aanvaar dat die priester die apostel verteenwoordig soos wat die Apostel Christus verteenwoordig. WAT S DIE BYBEL VAN DIE PRIESTERAMP? Die priesteramp het egter geen bestaansrede in die Nuwe Testament nie. In die O.T. het die priester op voorskrifte van God self sekere kenmerkende kleredrag gedra. Die werksopdrag was ook duidelik nl. diens in die tempel, die bring van offers, mediese diens (Deut.24:8) en soms regspraak. In Heb.7 word vir ons ges dat die Ou Testamentiese priesteramp net vooruit gewys het na en vervul is in Jesus se priesterlike werk. In Heb.7:24 word verder ges:Maar Hy.....besit n priesterskap wat nie op ander oorgaan nie. Past. Muller wat eers in die kerk was, vra waar die hedendaagse priesters vandaan kom en wys daarop dat die hedendaagse apostels nie nageslag is van Aaron, Dawid, Melchisedek of van die leviete nie. Hulle is ook nie aangetrek soos die O.T. priesters nie ! Jesus het ook nie Priesters aangestel nie ! Jesus se in Matt. 22:29: Julle dwaal, omdat julle die Skrifte nie ken nie en ook nie die krag van God nie. Jesus het sy apostels geleer en Hy gee ook die opdrag dat ons geleer moet word. 2 Tim.2:2: Wat jy van my gehoor het.....vertrou dit toe aan getroue manne wat bekwaam sal wees om ook ander te leer. Die Ou Apostelkerk glo nie in opleiding van sy ampsdraers nie. Die ongelooflike duisternis waarin die kultus is, is juis agv.n gebrek aan opleiding en n gebrek aan kennis van die Bybel. Gal 1:8: Maar al sou ons of 'n engel uit die Hemel julle n Evangelie verkondig in stryd met die wat ons julle ontvang het, laat hom n vervloeking wees ! SAKRAMENTE. Hulle ken drie sakramente nl. doop, nagmaal en verseling. Aldrie die sakramente kan ten behoewe en tot heil van die afgestorwenes ontvang word. Hulle beoefen die besprinkelingsdoop. Die doop is ook verbind aan die dooies. Hulle haal 1 Kor. 15:29 aan om hulleself te verweer. Wat hulle nie verstaan is dat hierdie teks praat van dwaalleraars wat mense vir die dooies laat doop het. Tydens die verselingsdiens word een van die viervoudige ampte (nl. 'n profeet, opsiener of evangelis ) namens die dooies gedoop en versel. DIE NAGMAAL. Dit word eenmaal n maand bedien en elke driemaande word n kinderdiens gehou waartydens alle kinders, selfs babas, met die nagmaal bedien word. DIE VERSELING. Eenmaal n jaar is daar n verseling (spreektaal-verzechelings') diens. Verseling het te doen met die opneem van n persoon in die gemeente, met die ontvangs van die Heilige Gees en is gelykstaande aan wedergeboorte. Die verseling is volgens pastoor Muller die grootste dwaling van die apostels. By die geleentheid kry die ouers n wit doek op die kop. Dan word 'n kruis met olie op die kind gemaak en gebruik hy die nagmaal. Die voorganger sal dan s:God die vader versel jou. Tydens die geleentheid ontvang 'n persoon uit die hand van die apostel die vervulling met die Heilige Gees . Jy kan nie in die Hemel kom sonder die 'merk' nie. Die merk is die verzecheling deur die Apostel, - aldus een van hulle (Kat.vr.54-58). WAT S; DIE BYBEL VAN DIE VERSELING? Die verseling is volgens hul kategismus gelykstaande aan wedergeboorte en die Doop met die Heilige Gees. Dit kan op enige ouderdom plaasvind as albei die ouers in die apostelkerk is. Jy kan die Heilige Gees ontvang slegs deur die handoplegging van die apostel. Mense sal in n ry staan en dan sal die apostel net s: Recieve the Holy Ghost. Hulle gebruik Hand 8:16 om dit te staaf. Tog is daar net twee plekke in die Bybel waar mense die Heilige Gees deur handoplegging ontvang het. Hand.10:44 s dat ...terwyl Petrus nog praat, het die Gees op almal gekom.. Die Heilige Gees het dus ook op mense gekom deur die aanhoor van die Woord. Lukas 11:13 se jy kan die Heilige Gees ontvang as jy daarom vra ! DIE KERK. Hulle het n eksklusiewe kerk begrip. Hulle het oor die algemeen n baie vyandige houding teen alle ander kerke en predikante. Hulle glo dat die Ou Apostel-lidmate die enigstes is wat in die Hemel gaan kom (Kat.vr.2&3) omdat net hulle kerk op die fondament van die apostels gebou is. Preke (hulle noem dit n 'belering') word of deur die onder-diaken, priester of die oudste gebring. Preke word nie voorberei nie. Lidmate bring ook nie hulle Bybels kerk toe nie. Indien wel word jy berispe omdat jy dan daarmee impliseer dat jy nie die 'woord' van die voorganger aanvaar nie. Daarom word die Bybel selfs ook nie by hul huise gelees nie. Sommige meen eenmaal n ou apostel, altyd n ou apostel. Een van die grootste sondes is om die kerk te verlaat. As een in die familie die kerk sou verlaat, kan allerlei onheil en ongeluk wat daarna gebeur, aan die kerkverlater se deur gel word. Toe Sonet se broertjie dood is in n ongeluk, is Sonet die skuld gegee omdat sy uit die kerk gedros het. Daarna is bygevoeg:Nou sal meer dinge verkeerd gaan omdat jy uit die kerk is. DROME. Hulle moet die droom dadelik neerskryf en vir die priester gee. Sonet droom bv. dat sy trou (sy is reeds n getroude vrou!) Die priester s dit beteken dat sy geen sielsaligheid' het nie. Sy sal God nooit ontmoet nie. Die uitleg het hy gegee nadat sy teen haar ouers se wense uit die kerk is. In drome word boodskappe van afgestorwenes ontvang. By die swartmense wat ou apostels is, is almal nog betrokke by die voorvadergeeste. As een sou droom van die voorvaders wat honger is, dan word dit bekend gemaak in die gemeente. Die priester se opdrag is dan aan die gemeente om huisbesoek te gaan doen en vir die mense te s: Bekeer julle en dan sal die dooies hulle ook bekeer en deur die duiwel losgelaat word. Die dooies wat onbekeerd gesterf het, se lot word dus bepaal deur die bekering' van die lewendes. Wanneer drome uitgel word, word ook beweeg op die terrein van waarsery en heldersiendheid omdat dit soms handel oor dinge wat jou gaan oorkom. PROFESIE. Enigeen kan ook elke Sondag profeteer. Die profesie is meestal baie algemene uitsprake en vermanings. ERFSONDE. n Kind totdat hy self tussen sy regter en linkerhand kan onderskei, het geen sonde nie en kan nie deur die duiwel aangeraak word nie. GEBED. Wanneer n lidmaat van die Ou Apostelkerk op reis wil gaan, of n besigheid wil open, gaan hy na die priester vir leiding en toestemming. Die antwoord wat hy kry by monde van die ampte is God se woord aan hom. God praat dus met hom deur die ampte. Om die rede het die lidmate van die Kerk geen gebedslewe nie. Wat jy nodig het, vra jy van die priester. Gebed word soos by die Rooms Katolieke Kerk begin en geeindig in die naam van die drie-eenheid. Wanneer die voorganger begin, lig hy sy hande op en s:In die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees, Amen. Hierop sal almal saam met n 'amen' antwoord. Hierna sal hy oor algemene sake bid. Sommige meen dat as jy met iemand oor hul geloof gepraat het, dan het jy klaar gebid. Gebed kan ook as n vorm van swartmagie gebruik word teen jou vyande. In gebed word soms op n onverstaanbare wyse gebid, bv. terwyl hulle vir Sonet gebid het, het die priester gebid dat die verkeerde in haar lewe na die kerksaal sal gaan. Dan bind hy dit daar en sit n vuur om haar in sy gebed. Jonathan se tannie het ook n verkeerde gees in haar gehad. Met tye het sy geskreeu. Die priester sit toe in sy gebed ook n vuur om haar huis. VERLOSSING. Werke speel n baie belangrike rol. Elke aand het die gemeente n ander aksie wat bygewoon moet word. Maandagaand is dit getuienis of kragsel. Dinsdagaand is dit koor oefening. Woensdagaand het hulle biduur. Donderaand het hulle kragsel. Vrydagaand kooroefening. Saterdagaand is dit jeugaand. As jy nie n tiende van jou tyd aan die kerk se werke afstaan nie, verpas jy jou saligheid. As jy jou werke goed doen, verdien jy n amp. Geen klem word op bekering, die vrug van die Gees en heiligmaking gel nie. n Breuk met die sonde is dus ook nie nodig nie! - alhoewel vir hulle eienaardig genoeg, sekere sondes soos seksuele oortredings, dans en vloektaal as verkeerd beskou word ! Mev. X wat gebore en grootgeword het in die kerk, s dat sy nog nooit in al die jare in die kerk, n bekeringspreek gehoor het nie. Preke is meestal n moralisering oor n gedeelte waar daar soms selfs mooi dinge ges word. Die Bybel word geestelik verklaar'. Volgens hulle is die Bybel dan baie meer verstaanbaar. Hulle doen dit so omdat God dan gees is en ons Hom in gees en waarheid moet aanbid. Die O.Testament se verhale is nie letterlike en geskiedkundige feite nie maar gelykenisse wat geestelike lesse het. Die N.Testament moet ook geestelik verklaar word. Hier is n paar voorbeelde: Hand. 1:9: Jesus vaar op na die Hemel. Jesus het glo nie letterlik opgevaar na die Hemel nie, dit moet geestelik verstaan word. Die ruimtereisigers was al daar bo en hulle kon niks daar bo kry nie! Jesus het opgevaar na die hart van die verstand - en dan wys hulle met die vinger na hul kop (Kat.vr.1&4). Werner vra vir die Ou Apostels lastige vrae: Beteken dit nou dat die vols van die Hemel in jou kop rondvlieg, of dat die sterre van die Hemel nou in jou kop is ? Volgens hulle kategismus is die hemel nie n letterlike plek nie maar n toestand van sielerus, saligheid en vrede....( |
||
14
Replies
5371
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@6j0 | 11 April 11 |
MAG GOD.....BO MAAN EN STERRE........JOU GEES AANRAAK..... ![]() |
||
![]() |
@serfie | 11 April 11 |
Ag die artikel het ek honderde maal al gelees. Infact dit is deur die artikel dat ek my eerste besoek aan die naaste OAK op Despatch gaan afle het. Al verskil is die vrae wat jy uit ons kategismus aangehaal het het die verse by gehaad. Soos byvoorbeeld(die ene kom uit my Eng kategismus) Quest. 32 Whereby will the reborn be identified? Ans: By the fruit of the spirit which is: love, joy, peace, long-suffering, gentleness, goodness, faith, meekness, temperance. (Gal. 5 v 22.) Read also Colos. 3 v. 12. Se dai pastoor as hy eits wil aanhaal moet hy dit volkome anhaal. Ek di*nk amper dai artikel was deur Kitty Pienaar en nog n man saam gestel. Weet jy wat... Contrary to belief die Apostel(s) word bitter min genoem in ons vergaaderings... Julle mense maak n groot issue van niks. Imagine ons lede moes sulke websites oopgemaak het omtrent ander kerke... En goed geskryf het van ons oog punt af
|
||
![]() |
@serfie | 11 April 11 |
Ai eks al so moeg vir karismatiese mense wat ons judge, en ons verdoem tot die he'll (by the way wie gee hule die reg om te judge, ons judge glad nie hoor, nie eers die Apostles ens het die reg om te judge nie, infact die apostels weet hulle gan die swaarste oordeel kry)
|
||
![]() |
@6j0 | 12 April 11 |
Mag GOD jou genadig wees,voor jou afsterwe ...........jy sal en gaan onthou hoe ek jou gewaarsku het na jou dood!!!!..................................vaarwel my vriend! ![]() |
||
![]() |
@6j0 | 12 April 11 |
![]() |
@6j0 | 12 April 11 |
![]() |
@serfie | 12 April 11 |
Na werk gan ek jou eitsie terug stuur. Ek di*nk jy sal dit like. En hou op met die vlamme goed kom, dit skimp nogsteeds daarop dat jy se ek gan hel toe, ongelukkig is dai nie jou besluite nie
|
||
![]() |
@6j0 | 12 April 11 |
Sit net die hier vir jou as jy dit dalk eendag nodig gaan kry serfie..........................................Renouncing Old Apostolic faith PRAYER OF RENOUNCIATION OF OLD/NEW APOSTOLIC CHURCH . *~~*~~* FATHER, I COME TO YOU IN THE NAME OF JESUS CHRIST OF NAZARETH AND CONFESS THAT JESUS IS MY LORD AND MASTER. HIS BLOOD HAS SET ME FREE. HIS LIFE IS WITHIN ME AND I AM A CHILD OF GOD. *~~*~~* * I RENOUNCE MY BELIEF IN THE OLD/NEW APOSTLE CHURCH AND THE APOSTLE, PROPHETS, EVANGELISTS, SHEPHERDS, ELDERS, OVERSEERS, PRIESTS AND ASSISTANT DEACONS. *~~*~~* * I RENOUNCE THE BAPTISM BY THE SPRINKLING OF WATER UNTO REPENTANCE, THE HOLY COMMUNION THROUGH WHICH I RECEIVE FORGIVENESS OF SIN AND THE HOLY SEAL CONFIRMED THROUGH THE LAYING ON OF HANDS BY THE APOSTLE. * I RENOUNCE THE MINISTERING OF THE THREE HOLY SACRAMENTR TO THE SOULS OF THE DEAD ON BEHALF OF THE DEAD FOR THE LIVING. *~~*~~* * I RENOUNCE MEMBERSHIP AS A SOULBRIDE. * I RENOUNCE THE FORGIVENESS OF SIN SPOKEN OVER ME BY THE * APOSTLE. * I RENOUNCE ANY REGOCNITION/AUTHORITY GIVEN TO THE APOSTLE TO ADMINISTER GOD'S WILL AND GRACE. *~~*~~* * I RENOUNCE THE TEACHINGS OF THE APOSTLE. * I RENOUNCE THAT I HAVE SUBMITTED MYSELF IN WORD AND DEED TO THE POWERS/AUTHORITIES IN THE CONGREGATION. *~~*~~* * I RENOUNCE THE ACCEPTANCE OF THE SIGN OF THE HOLY CROSS ON MY FOREHEAD AND CHEST, AND GUARDIAN ANGEL, THE OPENING OF THE THIRD EYE OR ANY UNGODLY ACCESS TO THE SPIRIT DIMENSION. *. I RENOUNCE ANY AKNOWLEDGEMENT GIVEN TO THE APOSTLE TO ADMINISTER THE GRACE OF GOD. *~~*~~* * I RENOUNCE ANY FALSE BAPTISM IN HOLY FIRE. * I RENOUNCE MY PARENTS AS MY SAVIOURS AND ANY PROMISE I MADE AS SAVIOUR OF MY OWN CHILDREN. * I RENOUNCE THE OATH THAT MY PARENTS MUST BRING ME BLAMELESS AND SPOTLESS BEFORE GOD AND ANY SIMILAR PROMISE I MADE AS PARENT. (THE BLOOD OF JESUS IS IGNORED) *~~*~~* * I RENOUNCE ANY PROMISE MADE TO RAISE MY CHILDREN ACCORDING TO THE WILL OF GOD AS ANNOUNCF BY THE APOSTLE AND IF I MYSELF WERE RAISED THAT WAY. * I RENOUNCE ANY LAYING ON OF HANDS BY ANY APOSTLE. *~~*~~* * I RENOUNCE THE FALSE TEACHING OF BAPTISMAL SPRINKLER FOR CNVERSION, THE CLEANSING OF THE HEART AS WELL AS THE BAPTISM IE THE HOLY SPIRIT AND FIRE IN ORDER TO BECOME A CHILD AND HEIR OF GOD. (BABIES DO NOT UNDERSTAND) *~~*~~* * I RENOUNCE EVERY SHEPHERD OF MY SOUL IN THE CONGREGATION IN AUTHORITY OVER ME. * I RENOUNCE THE HOLY COVENANT I MADE WHEN I ACCEPTED RESPONSIBILITY AS MEMBER OF THE CHURCH. I CANCEL OUT THE WITNESSES AGAINST ME AS WELL AS THE ACT OF SEALING MY CONFIRMATION WITH THE HOLY COMMUNION. *~~*~~* * I RENOUNCE HAVING BEING MARRIED UNDER THE AUTHORITY OF THE APOSTLE AND HIS BLESSINGS. * I RENOUNCE THE OATH MADE TO RECEIVE AND ABIDE HN A TRUE LOVE FOR THE APOSTLE CHURCH. (UNTIL THE END) * THANKSGIVING AND BLESSING OF THE HARVEST OF SOULS (1ST OF NOVEMBER) * I RENOUNCE HAVING PERSEVERANCE IN THE TEACHINGS OF APOSTLE. *~~*~~* * I RENOUNCE BEING DEDICTATED TO JERUSALEM, MOTHER OF US ALL IN THE SPIRIT. (SHE IS RECOGNISED TO BRING FORTH REBIRTH TO BLESSED SOULS. THROUGH FULFILLING HER COVENANT WITH GOD, MANY SOULS RECEIVE THE MARK OF THE LAMB AND ARE THUS REDEEMED. *~~*~~* FUNERALS: * I RENOUNCE ANY PRAYER FOR THE DEAD. (EGYPTIAN RITUALS) * I RENOUNCE THE BELIEF AND THE PARTI TION IN BOARDING THE SOULS OF THE DEAD IN ORDER FOR THEM TO WORK FOR THEIR SALVATION VIA MYSELF. * I RENOUNCE THE BELIEVE THAT IT IS A SIN NOT TO ASSIST THE SOULS OF THE DEAD TO EARN THEIR SALVATION THROUGH MYSELF. *I RENOUNCE COMMUNICATING TO THE DEAD AND RENOUNCE THAT I SPOKE FALSE PROPHECIES POSING AS GOD'S VOICE BECAUSE I ALLOWED THEM TO PROPHECY THROUGH ME. (CHANNELING, SPIRITUALISM) *~~*~~* * I RENOUNCE ANY FORM OF WORSHIP OF MAN OR THE APOSTLE. * I RENOUNCE THE DENIAL OF THE SECOND COMING OF CHRIST AND THAT IT IS TAUGHT THAT HE HAS ALREADY COME. *I RENOUNCE THE DENIAL THAT CHRIST WILL NOT COME ON NATURAL CLOUDS AND THAT I BELIEVED IT IS THE SAME HEAVEN WHERE THE CHILDREN OF GOD LIVE. - IT IS THE CLOUD OF WITNESSES THAT SURROUNDS US. *~~*~~* *I RENOUNCE THE APOSTLE AS TEACHER, AND AMBASSADOR. (TO JUDGE YOU!) *I RENOUNCE MY BELIEF IN THE APOSTLE AS THE ONE WHO HAS THE KEYS OF THE KINGDOM AND HIS AUTHORITY TO OPEN AND LOCK THE KINGDOM TO WHOMEVER HE CHOOSES. *I RENOUNCE MY FAITH IN THE APOSTLE AS THE LIGHT TO THE NATIONS AND THAT ONLY HE CAN PREACH THE GOSPEL. *~~*~~* * I RENOUNCE MY FAITH IN THE APOSTLE THAT HE ... ........................... |
||
![]() |
@6j0 | 12 April 11 |
...(CHANNELING, SPIRITUALISM) *~~*~~* * I RENOUNCE ANY FORM OF WORSHIP OF MAN OR THE APOSTLE. * I RENOUNCE THE DENIAL OF THE SECOND COMING OF CHRIST AND THAT IT IS TAUGHT THAT HE HAS ALREADY COME. *I RENOUNCE THE DENIAL THAT CHRIST WILL NOT COME ON NATURAL CLOUDS AND THAT I BELIEVED IT IS THE SAME HEAVEN WHERE THE CHILDREN OF GOD LIVE. - IT IS THE CLOUD OF WITNESSES THAT SURROUNDS US. *~~*~~* *I RENOUNCE THE APOSTLE AS TEACHER, AND AMBASSADOR. (TO JUDGE YOU!) *I RENOUNCE MY BELIEF IN THE APOSTLE AS THE ONE WHO HAS THE KEYS OF THE KINGDOM AND HIS AUTHORITY TO OPEN AND LOCK THE KINGDOM TO WHOMEVER HE CHOOSES. *I RENOUNCE MY FAITH IN THE APOSTLE AS THE LIGHT TO THE NATIONS AND THAT ONLY HE CAN PREACH THE GOSPEL. *~~*~~* * I RENOUNCE MY FAITH IN THE APOSTLE THAT HE IS THE ONLY WAY TO SEE THE FATHER OR CHRIST. * I RENOUNCE THE APOSTLE AS MEDIATOR (IN JESUS'S PLACE) * I RENOUNCE THE BELIEF IN THE APOSTLE THAT POWER WAS GIVEN TO HIM TO JUDGE. I BREAK EVERY CURSE SPOKEN BY HIM, IN THE NAME OF JESUS. *~~*~~* * I RENOUNCE THE FOUNDATION THAT THE APOSTLE LAID IN ME AND I BREAK THE SEAL OF HIS APOSTLESHIP OVER ME IN THE NAME OF JESUS CHRIST. *I RENOUNCE THE LIE THAT INFANT BAPTISM IS A PROCESS THROUGH WHICH THE SOUL IS BUILT UP AND NOURISHED. *~~*~~* THE SEAL: * I RENOUNCE THE SACRAMENT OF THE HOLY SEAL THROUGH WHICH GOD LOCKS AWAY MY UNRIGHTEOUSNESS. (JOB 14:17) *I RENOUNCE ANY SPIRIT OF INSIGHT AND CLARIFICATION I RECEIVED BY THE LAYING ON OF HANDS BY THE APOSTLE. * I RENOUNCE THE FOUNDATION LAID FIRM WITH THIS SEAL ON MY FOREHEAD AS WELL AS THE CURSE THAT I WILL GO TO HELL WITHOUT THIS SEAL. (WHERE IS THE BLOOD OF CHRIST?) *~~*~~* THANK YOU LORD, THAT YOU NOW SET ME FREE. THANK YOU THAT THERE IS ONLY ONE MEDIATOR, NAMELY JESUS CHRIST. THANK YOU FOR THE BLOOD OF JESUS THAT CLEANSES ME. *~~*~~* THANK YOU FOR THE SWORD OF THE SPIRIT THAT NOW SEVERS ME FROM THE OLD/NEW APOSTOLIC CHURCH. I PRAISE YOUR NAME FOR YOUR TRUTH THAT SETS ME FREE! AMEN! *~~*~~* |
||
![]() |
@6j0 | 12 April 11 |
Serfie, ek wil glad nie argue met n OAC demoon, jy weet ek het AL jou antwoorde, en nog meer. Jy kort bevryding serfie.... ...STERKTE!! ![]() |
||
![]() |
@serfie | 12 April 11 |
Nee ons ganie oor OAC praat nie dis nou my beurt om van die Charismatiese Demoon te praat, jy wil net praat en praat en niks luister nie
|
||
![]() |
@serfie | 12 April 11 |
Gee my net jou tel nomber sodat ek jou kan bel, liewe Here help my... Het jy dan geen verstand? Waar bid ons vir die dooies? Waar aanbid ons die apostel? Waar het ons Egyptians pratcices? Waar kan jy se ek moet n holy Cross op my voorhoof renounce? OU ek het nie tyd en ook nie meer geduld vir mense wat maak of hulle iets weet van onse kerk nie, mense wat se hulle was vier jaar in ons kerk en het toe die waarheid besef jy was ten to one getroud met n apostoliese vrou entoe loop dinge skeef en jy moes maar met haar kerk toe gan, en jy maar alles oppervlakkig verstaan, daar is mense wat 60jaar in ons kerk verkeer en nou nog NIKS weet van niks af nie. Nes JY. Weet jy het ek al ooit een man gepraat van mense wat deur julle valse pastore. Wat aanhoudent preek van wat jy saai sal jy maai(met verwysing na kerk tiendes) Pastore wat mense anhou bang wil praat met die jesus kom gou bekeer jou en goi geld in die kerk se koffers sodat die pastoor n BMW kan ry. Musikante wat n UUR en n HALF die volk in aanbidding lei en as jy nie daai kak valse talle spraak doen nie dan maak almal jou skuldig voel so asof jy nog nie gered is nie, APOSTEL PAULUS het beskryf hoe dit moet werk, en die taale moet werklik in n ander taal wees, ni ekara-ba-sieta, robo-bo-bonto kak nie In charismatiese kerke het ek die meeste geweld en vangedrag, sodomie, gevloek op jeug kampe, maar n half uur daarna kan hulle in aanbidding gaan en taale praa. Altyd as die pastoor praat sal huLle vrouens daarvoor sit oe toe die hele diens amen, halleluja, prys jesus, karabasita, we worship you, we magnify your name Ek wonder weet hulle ooit hoe die kerk van binne lyk want hulle oe is heel tyd toe. Daar is oor al in suid afrika hande klap charismatiese kerke, dan sal eimand wild vreemd van n ander dorp in n rolstoel (wat byna langs n ags of eits bly) dan het hulle nou ver gery om die Healing van hierdie sekere pastoor het te kom ontvang. Eweskielik kan die ene loop, letwel niemand ken hom of haar nie, nou glo hulle die pastoor het n wonder werk verig. Meantime kon dai persoon nog altyd loop. Kak man dis fake. Hoeveel jare profeteer hulle christus kom bjna more, maar daar is nog geen geen werklike tekens nie! En as mense nie op die grond rol en blaf of anhoudend lag, of ruk op die grond |
||
![]() |
@serfie | 12 April 11 |
... Le en ruk, of as die pastoor die mense nie kan laat omval nie(meantime stamp hy hulle-nog altyd speel die band musiek om die gees daar te behou, want hoe lekkerder die band is hoe beter die anointing lyk my god kanie werk sonder musikante nie, en n pastoor wat skree release these demons Julle is met demons gepla, s*x demons, OAC demons, dobbel demoon, drank demoon jisus vir alles het julle n demoon!!! Julle loppe isie reg nie! Julle kerke is almal presies die selvde net om dat die een by die doop se kom ons druk die poephol 3mal in die water, dan kom die vollies en hulle druk net een mal onder die water groot doop, klein doop, poephol in die lug doop, wtf gan aan met julle. Julle glo eenige kamestige wonderwerk wat eimand julle vertel My favorite is hoe almal n prevaate profesie gee, en dit het altyd met geld te doen! Prosperity Ag ek kan so baie praat... Ek weet ek was hande klap groot gemaak. Dienste hou 3uure aan op n norm, en moenie durf om van die tyd te praat nie, hoe durf jy met god se dinge try kort knip, jy het seker n tyd demoon Julle di*nk so julle is iets wonderliks, net julle is reg, die NGkerk is dood julle love daai ene. Julle jaag na profete van nigeria van krusaide na crusaid want julle word ge-adict op die high van die tippe gebeurtenise, eventually raak die mense verveel met hulle oorspro nklike kerk, en begin n huis kerk. O, O, ja as jy nie voor op die wae is om voorentoe te kom terwyl die geliefde pastoor mense uit nooi nie word daar neer gekyk op jou,no this man doent want to be part of Gods things 6j0 kom reg asb man en hou op mense judge, en hou op di*nk julle is meer superior as ander mense, dit is n gruweling in die here se oe! |
||
![]() |
@serfie | 12 April 11 |
Prophet TB Joshau grootse scam op arde. Die een pastoor wat op tv kom in suid afrika was gedagvaar omdat hy see sand by sy buurman gaan steel het een aand, Mense loop by die deur in dan karabasieta, o hello micheal, masiende... Hulle snap in en uit die gees nes hulle wil. Mense wat irreteernde vlae rond swaai in die kerk terwyl die mense in aanbiding gan Altyd is alles met geld te doen, ongelukkig is julle so bombasties dat die NG kerk ens voel hulle moet nou soos julle word om lidmate te hou. Want julle is mos goed as julle n pastoor het wat op die punt van n straat hoek staan met n mic voor hom en almal verdoem terwyl hy bid. Dis reg my maat almal wat hulle loon op die aarde weg het se loon is klaar in die hemel verneem. GET OVER IT JESUS OF 2000 years ago is NOT comming, his body has ROTTEN in a grave and the worms enjoyed it |
||


