
![]() |
@oubaas | |
Kom ons groet mekaar en stel onsself voor aan almal asb. as ons hier verbygaan. Ek is Gawie/54/m/Pretoria. ****** Kom maak gerus 'n draai by OPPIE KOFFIE ook. Ontmoet nuwe vriende! |
||
34
Replies
3779
Views
0 Bookmarks
|
Page #: 1/2 |
![]() |
@oubaas | 20 July 09 |
Goeie more almal. mag almal 'n geseende dag en week he. Onthou dat gebedsversoeke en getuienisse gelewer kan word by http://oubaas.wapgroups.com |
||
![]() |
@oubaas | 27 July 09 |
![]() |
||
![]() |
@wjd | 28 July 09 |
Hi alle vriende in christes. hoe gaan dit? Is almal geseen vandag. Julle almal moet n leke dag vol liefde en smiles het hoo!
|
||
![]() |
@oubaas | 28 July 09 |
Dankie my vriend. Dit gaan goed dankie en met jou? Geseende dag vir jou ook.
|
||
![]() |
@wjd | 28 July 09 |
Jong oubaas lewe is bietjie rof hier aan my kant. kan n vrou n ou se wereld so omkeer? Ek weet nie meer ou vriend.
|
||
![]() |
@oubaas | 28 July 09 |
Jy moet nie toelaat dat vrouens jou omkeer nie. klou vas aan die Woord my vriend!
|
||
![]() |
@wjd | 28 July 09 |
Die ding wat snaaks is. Altyd as ek voel ek gaan 1 tree nader aan God dan gebeur dit. dit is no so ver d ergste vi my. My vriend ek weet nie mee wat om te doen. ek voel ek kan nie mee!
|
||
![]() |
@oubaas | 28 July 09 |
Ek hoor wat jy se. My omstandighede ook nie van die beste tans nie maar ek klou vas aan my Vader. Wees net geduldig en bid oortuigend my vriend.
|
||
![]() |
@wjd | 28 July 09 |
Dankie vi d raad my maat, ek sal so maak.
|
||
![]() |
@oubaas | 28 July 09 |
Amen! Hou moed my vriend!
|
||
![]() |
@oubaas | 29 July 09 |
'n GEBED: (Ds. Dirkie van der Spuy - NG Kerk, Morelettapark) Here Jesus, dankie dat U vandag vir ons help om op 'n nuwe manier na die kruis te kyk en ook met Hemelvaart op 'n nuwe manier na die hemel te kyk. Here, dankie dat U vandag se: My kind Ek sien jou seer en Ek sien die onreg van hierdie wereld. Ek sien die pyn in jou hart. Ek sien die vrae en die verwarring en die moedeloosheid wat inkruip,, maar Ek wil jou verseker Ek ken hierdie pad, Ek het dit ook gestap en Ek weet dit is 'n geloofstryd, hou vas aan My, want Ek is met jou. O Here Jesus, dankie dat U vandag hier is, wil U net in die stilte vir elkeen wat swaar en seer het help om U raak te sien. Here, as ek my nou terugdink aan daardie seer en daardie swaar oomblikke, aan my kruis in my lewe, open asseblief my oe Here dat ek U sal raaksien wat hier by my is. Open my oe Here dat ek U sal sien wat by my bly vir altyd, wat my nooit sal verlaat nie. Dankie Here, U is die Een wat getrou bly en niks kan U liefde vir my breek nie. U liefde bly trou tot in ewigheid. Here kom maak ons in hierdie oomblikke net bewus van U teenwoordigheid, van U liefde, van U troos en kom rig ons op om die geloofstryd te volstry. Kom rig ons op Here om hierdie wedloop te voltooi, om hierdie geloofspad te hardloop tot ons ook kan se, dit is volbring. Ek het voluit gehardloop, my oe gerig op U, Jesus my Here en my Leidsman. Ons prys U Naam. Amen. |
||
![]() |
@oubaas | 29 July 09 |
ROMEINE 8:28 En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.
|
||
![]() |
@oubaas | 2 August 09 |
Goeie more. Mag almal 'n geseende Sondag he.
|
||
![]() |
@oubaas | 3 August 09 |
My wens vir die nuwe week is dat die Vader almal wat hier lees ryklik seen in al hul behoeftes en wense. Amen.
|
||
![]() |
@oubaas | 21 August 09 |
En daar was stilte. Waar is al die mense? ![]() |
||
![]() |
@wjd | 21 August 09 |
Ek sit en wonder nou net dieselfde ding my vriene! wat gaan aan? wat gebeur wat os nie va weet oubaas? os is da alleen hie!
|
||
![]() |
@oubaas | 21 August 09 |
Hmmmm ek kom agter dat my buddies ook minder aanlyn kom. Lyk my die ekonomie druk maar oral ne?
|
||
![]() |
@endtimes | 22 October 09 |
More almal. ![]() ![]() |
||
![]() |
@oubaas | 22 October 09 |
More se endtimes. Baie dankie! Ja ek kry verslag van buite af van mense wat se hul geniet dit terdee om hier te kom lees. Willem lewer regtig vir ons pragtige boodskappe. Ek sal binnekort weer opdateer. Geseende dag vir jou.
|
||
![]() |
@oubaas | 29 January 10 |
Spreuke 6 : 6 11 Gaan kyk na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer by hom. Hy het nie 'n leier nie, nie 'n opsigter of 'n regeerder nie, tog maak hy sy kosvoorraad reg in die somer, versamel hy sy voedsel in die oestyd. Hoe lank gaan jy nog le, luiaard, wanneer gaan jy opstaan? Nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie sluimer, nog 'n bietjie handevou en bly le, en daar oorval die armoede jou soos 'n rower, daar oorrompel die gebrek jou soos 'n inbreker.
|
||


