
![]() |
@quintine | |
Hedwig Durand wrote: Sopas Die Oplossing Valhalla van Quintin Ellis klaar gelees. Definitief n moet lees. Wat kan jy verwag? n Boeiende verhaal wat lewe kry deur sy spesifieke woordkeuse, interessante en ongewone karakters, universele tema van elkeen se stryd in die lewe. Ek sien uit na deel 2! Valhalla |
||
0
Replies
516
Views
0 Bookmarks
|


