
![]() |
@knormoer | |
Die blondine doen haar toets vir haar rybewys. Dit gaan redelik goed, maar toe sy moet parkeer, is sy taamlik ver van die randsteen af. Die eksamineerder s: 'Kan jy 'n bietjie naderkom?' Die blondine maak haar veiligheidsgordel los, skuif nader aan die eksamineerder en s liefies: 'Mmmm, en dan . . . ? |
||
0
Replies
245
Views
0 Bookmarks
|


