
![]() |
@knormoer | |
Ek hou nogsteeds daarvan om my geliefde te bederf, as sy laat werk in die aande bel sy my en s sy is oppad. Dan tap ek solank vir haar warm water met skuim in. So as sy by die huis instap sy sommer dadelik met die skottelgoed kan begin. |
||
0
Replies
481
Views
0 Bookmarks
|


