
![]() |
@bronzpot | |
Afrikaanse gedigte wat die Here prys!!! |
||
8
Replies
721
Views
1 Bookmarks
|
![]() |
@bronzpot | 4 November 14 |
Donkerte roep -------------------- Daglig, raak nou duister Stemme, in my fluister Kom, dwaal af die pad Kom, na die dwase stad Babel, roep na my Om my siel, te verkry Ek probeer terug veg Maar U pad, raak weg Heer!My hart pleit! Dryf, die donker uit Ek's stukkend en verniel Die donker, soek my siel. |
||
![]() |
@bronzpot | 4 November 14 |
Donker gebed Baie geraamtes In die kas Die satan Heer Het my nou vas Ek pleit Heer Dit maak seer Hy wil my lewe kom verskeur Die donker woed Hier binne my Dit wil net uit Dit wil nie bly Heer ek stuur U die gebed Net U lig Kan my nou red |
||
![]() |
@bronzpot | 4 November 14 |
My gebed Die pad is lank Die pad is swaar Maar U ek weet Is altyd daar Ek bid o Heer Ek buig my neer Wis uit die vuur In hierdie uur Here ek belei Maak my siel vry Maak die siel skoon Dat U daar kan woon |
||
![]() |
@bronzpot | 4 November 14 |
Here loop met my Bang, aleen In n' vreemde land U se Kom vat my hand Geen vyand Kan ons verslaan Want U Sal by ons staan U verlos ons Van al die pyn U liefde Sal nooit verdwyn |
||
![]() |
@bronzpot | 4 November 14 |
Traandruppels Sy woord val soos traandruppels Hier op ons neer Traandruppels wat kom Uit die oe van die Heer Hy treur oor die nasies Waar geen lig meer skyn En stadig maar seker Al die liefde verdwyn Sy traandruppels val Wat ons kan genees Leef nie in sonde Maar leef in Sy Gees |
||
![]() |
@bronzpot | 4 November 14 |
Kinders van God Ek hoor hul skreeu hier waar ek staan N' menigte siele wat skreeu van die pyn Hul weet nie meer waarheen om te gaan Die pad het heeltemal voor hul verdwyn Here help my om U pad te vind Want in my hart voel ek steeds soos n' kind N' kindjie teen n' wereld so groot Wat vaskyk in die kake van die dood. Leer U kinders dat U weet dit maak seer Maar met U liefde maak ons al die pyn deur. |
||
![]() |
@bronzpot | 4 November 14 |
Die Here se dag Hoor die lied Wat die engele sing Maak gereed Die tyd is min! Die tyd is reg Maak oop die sluise! Laat dit oorstroom Tot in die huise! Die dam se wal Loop nou al oor! Met die Here se woord Wat almal moet hoor! Voor Hom staan Sy engele mag almal gereed vir sy grootste dag |
||
![]() |
@bronzpot | 4 November 14 |
Lig Hier binne my U lig wat skyn Laat die donker Heeltemal verdwyn U lig Bring Blyheid in my siel Nooit weer Sal die donker my verniel U lig skyn En wys die pad En lei ons Na U beloofde stad |
||


