@tassies | ||
Ht jy al ooit n snaakse afr woord gesien en gewonder wat dit beteken of ken jy weird afr woorde kom ons deel dit met mekaar en lag sam! |
||
7
Replies
9956
Views
0 Bookmarks
|
@tassies | 10 July 06 | |
Afr woord vir n longdrop is n poefdoef. En weet iemand wat is n wikkeldoedie?
|
||
@candiese | 12 August 06 | |
Hey ek afgekom op poespas dit is n mengelmoes
|
||
@judaspri | 19 June 07 | |
Judaspriest: Wie kan vir my se wat is n snoespoes asb.
|
||
@0ivan0 | 5 May 08 | |
JIMPEL : tussen JAGS en SIMPEL
|
||
@a1terego | 20 July 08 | |
Knormoer - is die starter vir n kar. Oulike woord ne.
|
||
@falie | 21 June 09 | |
doggy bag se afr woefkardoes en blind date is n steekproef
|
||
@juanita5 | 14 August 09 | |
Wie het al gehoor van SLAPKOUS? Dit is n wortel en aartappel saam gemash. Dan wil ek uitvind of daar n ander woord is vir dit?
|
||
afr Forum
Bookmarks
afr