![*](../img/i_topics.gif)
![]() |
@grapgat | |
Glo julle aan voorhuwelikse s*x? |
||
11
Replies
2564
Views
0 Bookmarks
|
Page #: 1/2 |
![]() |
@bl0ndii | 12 July 06 |
dis ni dat ek da in glo ni,maar as j rgtg lief is viri aner persoon en jys seker hulle is lief vir jo,hokom ni? tho,as j n Christen is,is dit definitief verkeerd!
|
||
![]() |
@1kirstin | 20 July 06 |
Ek stem saam met Blondi. Daar is verskeie maniere om daarna te kyk. Besluit ma self.
|
||
![]() |
@kola32 | 24 August 06 |
Die bybel sé seks voor die huwelik is verkeerd .Maar hoekom doen ons dit nog steeds.
|
||
![]() |
@kola32 | 24 August 06 |
Die bybel sA© seks voor die huwelik is verkeerd .Maar hoekom doen ons dit nog steeds.
|
||
![]() |
@berend27 | 27 October 06 |
iedereen doet het tegenwoordig . ben nog niet getrouwd . ik heb 1 vriendin en we doen het (s*x_sigar)
|
||
![]() |
@chrislin | 1 June 07 |
Glo julle onvoorwaardelik in die Bybel? As jou antwoord 'ja' is sal jy doen wat die Bybel sê en eerder wag tot in die huwelik of trou as julle liefde opreg is. As jou antwoord 'nee' is verklaar dit mos jou aksies. Besluit waarin jy jou, dit sal jou dade bepaal
|
||
![]() |
@chrislin | 1 June 07 |
Glo julle in die Bybel? Indien 'ja' sal jy doen wat die Bybel sê en eerder wag tot in die huwelik of trou as julle liefde opreg is. Indien 'nee' verklaar dit mos jou aksies. Besluit waarin jy glo, dit sal jou dade bepaal
|
||
![]() |
@chrislin | 1 June 07 |
Glo jy in die Bybel? Indien 'ja' dan sal jy doen wat die Bybel sê: wag of trou. Indien 'nee' wys dit klaar in jou aksies. Besluit waarin jy glo, dit sal jou dade bepaal
|
||
![*](../img/t_home.gif)
![fav](../img/t_fav.gif)
![*](https://prodigits.co.uk/res/img/groups/star0.png)