Page #: 3/15 |
@oubaas | 7 February 08 | |
Our Father, who is in heaven, may Your name be kept holy. May Your kingdom come. May Your will be done, as in heaven, so on earth. Give us this day our daily bread. Forgive us our debts, as we also forgive our debtors. Bring us not into temptation, but deliver us from evil. For Yours is the kingdom, the power and the glory forever. Amen.
|
||
@oubaas | 7 February 08 | |
Ek het op hierdie pragtige gebed en nog ander afgekom by: http://www.sachristian.co.za/partners.html Heer, my God. U was nog altyd my Redder en U sal altyd wees. Baie dankie daarvoor. U weet wat my omstandighede tans is. Help my deur wat ek gaan. Beskerm al daardie mense wat U loof Heer . Wees altyd by ons en help ons as ons deur moeilike tye gaan. Vergewe alle mense vir wat hulle gedoen het en vir wat hulle nog gaan doen. Ek bid dit in Jesus naam. En deur die Vader en deur die Heilige Gees. Amen |
||
@oubaas | 11 February 08 | |
Vader, U Naam en U Woord is verhewe bo alle dinge, U Woord het Vlees geword en onder ons kom woon, Jesus is Sy Naam, in Sy Naam kom ek na U O God! Geheilig sy U Naam! AMEN!
|
||
@oubaas | 11 February 08 | |
Vader, In die Naam van Jesus, bid ek dat U wil in my lewe sal geskied soos dit U wil is in die Hemel. Want U het my geskape, my wedergebore in Jesus Christus, om die goeie werke te doen waarvoor U my in Jesus verordineer en uitverkies hetI Dat ek daarin sal werk en wandel. Here, leer my U wil, Laat U Gees my lei, na die valeie van U Heerlikheid, en na die land van Gereftigheid, om U NAAM ONTWIL. AMEN |
||
@oubaas | 18 February 08 | |
Heer vergewe my, as ek soms teen die prikkels skop as ek soms soos 'n verwoede bul teen die tralies beur. Dat ek soms in magtelose woede en rebelsheid wil uitroep WAAROM EK? Gee dat ek betyds sal onthou dat ek my God nie mag bevraagteken nie. Heer, as ek hulle wat my seermaak en verneder, graag met dieselfde munt wil terugbetaal... laat my tog dadelik onthou dat die wraak u toekom. En Heer, wanneer haat in my opkom teenoor diegene wat my verontreg... laat my onthou dat u ges het: julle moet jul vyande liefh, sen di wat julle vervloek, doen goed aan di wat julle haat. Heer, wanneer ek dan deur bitterheid verswelg word, laat ek tog onthou, ek is nooit alleen nie. U is net sover van my af as wat my knie van die grond af is. Laat ek dan 'n stil hoekie kry en by my Heer gaan skuiling soek. Nadat die trane my o gewas het, sal ek kan sien hoeveel ek nog het om voor dankbaar te wees. Laat ek dan soos die ou liedjie s, 'n stukkende le vat wees, stukkend as U my wil heelmaak, heel as U my wil volmaak en gebruik. En as ek die oes so wit op die lande sien en die arbeiders so min, laat ek dan uitroep: Hier is ek, stuur my! Amen.
|
||
@oubaas | 18 February 08 | |
LAAT U WIL GESKIED. Vader, In die Naam van Jesus, bid ek dat U wil in my lewe sal geskied soos dit U wil is in die Hemel. Want U het my geskape, my wedergebore in Jesus Christus, om die goeie werke te doen waarvoor U my in Jesus verordineer en uitverkies het! Dat ek daarin sal werk en wandel. Here, leer my U wil, Laat U Gees my lei, na die valeie van U Heerlikheid, en na die land van Geregtigheid, om U NAAM ONTWIL. Amen.
|
||
@oubaas | 27 February 08 | |
BID SAAM ASB: Hemelse Vader ons bid vir berou en bekering. Vader ons bid vir vergifnis van ons sonde. Ons bid dat U die mense se geestelike o en ore sal oopmaak. Ons bid dat U die mense in Suid-Afrika genadig sal wees en sal sen. Ons DANK U vir ren wat reeds geval het en bid dat U genoeg ren sal stuur na plekke wat smag daarna. Ook dat U alle onskuldige Suid-Afrikaners sal beskerm teen al die geweld en misdaad. En dat daar 'n positiewe verandering in Suid- Afrika sal plaasvind. Ons bid dit in die Naam van JESUS. Amen |
||
@oubaas | 27 February 08 | |
PLEASE PRAY TOGETHER: Heavenly Father we pray for mighty repentance. Father we pray for forgiveness for our every sin. We pray that YOUR people' s spiritual eyes and ears will be opened. We pray that YOUR people in South Africa will be obedient and that you will bless them. We THANK YOU for rain that has already fallen and that you will send enough rain in places that so need it. Also that YOU may protect all innocent South Africans from all the violence and crime in our country. And for a positive change in South Africa. We pray this in the name of JESUS. Amen |
||
OUBAAS Forum
Bookmarks
OUBAAS