@jaco30 | ||
Wat is ware Liefde en waar Kry mens dit? |
||
6
Replies
1627
Views
0 Bookmarks
|
@theresa2 | 20 July 06 | |
Mens kry dit wanneer jy dit die minste verwag, en dis wanneer jy dai special 1 in jou lewe volkome vertrou, en nie wonder wat hy of sy doen nie. En jy het hom of haar met al hulle foute aanvaar soos hulle is
|
||
@lizzy00 | 2 August 06 | |
Dar bestaan n ding soos ware liefde
|
||
@irrie | 17 August 06 | |
liefde is n gevoel of diep illusie war jy di*nk jy sal enige iets vir d ander doen
|
||
@daizy21 | 22 June 07 | |
Ware liefde?Hkm daarvoor soek?Jy sal dit kry waneer jy regtig daarna suk daar is min mans en vroue wat weet wat ware liefde is muni ophou suk ni
|
||
@daizy21 | 22 June 07 | |
Ware liefde?Hkm daarvoor vra?Jy sal dit kry waneer jy regtig daarna suk daar is min mans en vroue wat weet wat ware liefde is muni ophou suk ni
|
||
@brenda46 | 17 April 08 | |
Ware liefde is JESUS!
|
||
Afrikaner Forum
Bookmarks
Afrikaner