
![]() |
@brompony | |
ken friende jou net as hulle jou gebruik of nie |
||
25
Replies
3666
Views
0 Bookmarks
|
Page #: 1/2 |
![]() |
@oubaas | 29 February 08 |
Opregte vriende doen dit ni maklik ni. Familie wel! ![]() |
||
![]() |
@brompony | 29 February 08 |
ja ek stem oubaas maar hoe weet jy waner dit regte friende is ![]() ![]() |
||
![]() |
@oubaas | 29 February 08 |
Ja ek stem met jou. Ongelukkig is di skynheiliges orals. Ek chat nou al 3 jaar hier en glo my daar het al baie van my buddies seergekry deurdat hul uit desperaatheid uit in slagysters getrap het. Mens moet maar di kat goed uit di boom kyk voor jy jouself in 'n verhouding begewe. Baie danki vir jou vertroue in my. Ja, ek weet hoe om my op my plek te hou. ![]() |
||
![]() |
@existier | 29 February 08 |
Sodra n vriend begin veeleisend raak is hy nie meer n vriend nie.n Vriend is nederig en opreg soos Jesus.
|
||
![]() |
@brompony | 29 February 08 |
mmmh existier jy reg nog nooit so na dit gekyk nie mwah ![]() ![]() |
||
![]() |
@oubaas | 1 March 08 |
Nou hukom lag jy daaroor? ![]() |
||
![]() |
@brompony | 1 March 08 |
ek lag altyd ek het geen rede om nie gelukkig te wees nie want my VADER het my nog n dag deur gedra ![]() ![]() ![]() |
||
![]() |
@oubaas | 1 March 08 |
Ok ![]() ![]() |
||
![]() |
@brompony | 2 March 08 |
dankie ek bly want ek word elke dag meer en meer geseen mwah
|
||
![]() |
@oubaas | 2 March 08 |
Ek besef elk dag al hoe meer dat ons Jesus leef. Sjoe ek wens jy kan die CD luister wat ek gister van Gideon gekoop het. Om te di*nk daardie man het 'n jaar terug nog vir God vervloek! Wow!
|
||
![]() |
@oubaas | 3 March 08 |
Nee my vriend. geloof is nie soetsappig nie. Dis 'n ernstige saak. Net gister het een van my beste vriendinne weer 'n wonderwerk beleef en ek loof en prys die Heer daarvoor. Hy is my redder en verlosser.
|
||
![]() |
@existier | 3 March 08 |
Ek besef dit terdee?maar kan n mens nie soms n grap ook maak nie.My meisie delete asb.die boxers dankie. Philip
|
||
![]() |
@endtimes | 3 March 08 |
Halo julle, ja ware vriende is vir altyd ![]() |
||
![]() |
@oubaas | 3 March 08 |
En ek het baie nuwe ware vriende ontdek hier op die net!
|
||
![]() |
@endtimes | 3 March 08 |
Ja, ek het my beste vriende ontdek op wap, dan n paar vrottes ook ![]() |
||
![]() |
@oubaas | 3 March 08 |
Ongelukkig is hul daar, maar ons bid vir hulle!
|
||
![]() |
@existier | 6 March 08 |
Vriende kan ook faal maar daarna om vergifnis vra.Vraag is,sal jy hom volkome vergewe?
|
||
![]() |
@oubaas | 6 March 08 |
God verwag van ons om te vergewe,MAAR; 1 Korintirs 5:11 - 13: . . . . maar nou skryf ek aan julle om nie om te gaan met iemand wat, al staan hy as 'n broeder bekend, 'n eerder is of 'n gierigaard of 'n afgodedienaar of 'n kwaadspreker of 'n dronkaard of 'n rower nie; met so iemand moet julle selfs nie saam eet nie. 12 Want waarom sou ek ook die wat buite is, oordeel? Oordeel julle nie die wat binne is nie? 13 Maar die wat buite is, oordeel God. Verwyder tog die slegte mens onder julle uit.
|
||
![]() |
@brompony | 7 March 08 |
ek sal want ek probeer altyd die mooi in mense sien ja dan vergewe ek hulle maar sukel met vergeet maar ek probeer baie hard om te vergeet maar ek weet GOD verwag van my om te vergeet maar HY weet ook dat ek net n mense is en ja ek sondig want ek is nie volmaak nie net GOD is maar ek strewe om soos GOD te wees en te vergeet
|
||
![]() |
@endtimes | 8 March 08 |
Here, seen asb elkeen van my vriende, ook die wat my verneder en in die rug steek, seen hulle en gee hulle meer van U Gees ![]() |
||


