
![]() |
@brompony | |
ek sien elke dag as n geskenk van die HERE want HY is groot en hou my lewe veilig in SY wonderlike hande en ek dank GOD elke dag |
||
20
Replies
2677
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@existier | 2 March 08 |
Jy is heeltemal reg.maar almal waardeer nie die geskenk soos jy nie.Party drink, eer,Vloek en skel.Steel ens. ens. Hulle doen alles in hulle vermoe om die geskenk in God se gesig terug te gooi.
|
||
![]() |
@oubaas | 3 March 08 |
God se Liefde is die grootste geskenk wat enige mens in sy lewe kan ervaar. daarom se ek altyd: BAIE, BAIE dankie my Skepper en verlosser dat U in my hart kom woon het. dankie dat U al die jare so geduldig met my was. Ek loof en Prys U grootheid!
|
||
![]() |
@endtimes | 3 March 08 |
Ja, die Here is getrou, Hy kom red ons opnuut elke keer as ons afdwaal, dit laat my di*nk aan die liriek van Koos du Plessis s lied Gebed, waar hy sing op elke afdraaipaadjie het U my weer kom haal. Heer kom haal my vanaand nog een laaste maal. Ek di*nk altyd aan die woorde as ek geval het en JESUS my weer kom optel.
|
||
![]() |
@oubaas | 3 March 08 |
Ja dis 'n pragtige liedjie daardie en ek luister ook graag na Why me Lord. saterdag net toe iemand vir my begin bid buite die saal toe sing Gideon Why me Lord. Ek glo nie dit was toevallig nie, want toe ek terugkom in die saal toe kyk hy reguit vir my van die verhoog af!
|
||
![]() |
@endtimes | 3 March 08 |
Sjoe, nou het ek hoendervleis orals
|
||
![]() |
@oubaas | 3 March 08 |
Ja dis wonderlik hoe dit met mens werk. Ek het al van saterdag so opgewonde gevoel in my! Dis fantasties!
|
||
![]() |
@endtimes | 3 March 08 |
The joy of the LORD is our strength! ![]() |
||
![]() |
@brompony | 6 March 08 |
ek stem saam ek weer mal oor die liedjie nader my GOD by U
|
||
![]() |
@oubaas | 6 March 08 |
En ek wil alewig tjank as ek Why Me Lord hoor en ek sing kliphard saam as One day at a time speel ![]() |
||
![]() |
@brompony | 7 March 08 |
ja maaiki daai is n mooi liedjie ek hou ook van hom
|
||
![]() |
@oubaas | 16 March 08 |
Vandag was baie spesiaal vir my. Baie dankie Hemelse Vader vir al die wonderwerke wat U aan my openbaar. Baie dankie dat U ons gebede aanhoor. In Jesus naam. Amen.
|
||
![]() |
@brompony | 17 March 08 |
amen kan jy weer se mwah
|
||
![]() |
@oubaas | 17 March 08 |
Ons moet aanhou bid vir nog wonderwerke. Sien asb my topic Amelia Robberts.
|
||
![]() |
@brompony | 20 March 08 |
sal so maak mwah hey hoe gaan dit met Hilda
|
||
![]() |
@oubaas | 20 March 08 |
Hilda is gou kafee toe. Het 'n foutjie met die dadelvingers gemaak . . . . .
|
||
![]() |
@brompony | 20 March 08 |
hahahaha ![]() ![]() |
||
![]() |
@oubaas | 20 March 08 |
Jy muni lag ni. Ex ernstig! ![]() ![]() |
||
![]() |
@endtimes | 20 March 08 |
Ja, dis waar, Jesus het die grootste geskenk ooit vir ons kom betaal met Sy bloed sodat ons die ewige lewe saam met Hom kan he. dankie liewe Heer. ![]() |
||
![]() |
@oubaas | 20 March 08 |
Amen! ![]() |
||
![]() |
@brompony | 21 March 08 |
ja endtimes en oubaas dit is waar en soms word mense so vas gevang in die wereld dat hulle vergeet wat GOD alles vir ons gedoen het met SY KOSBARE BLOED daarvoor se ek dankie elke dag dat HY daai bloed oor my uitstort dankie JESUS mwah ![]() |
||


