![*](../img/i_topics.gif)
![]() |
@sadrag | |
Ps.23 Die here is my herder,niks sal my ontbreek nie ![]() |
||
8
Replies
2700
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@endtimes | 28 March 08 |
Jesaja 54:7 Vir n klein oomblik het Ek jou verlaat, maar met groot ontferminge sal Ek jou vergader. |
||
![]() |
@batchelo | 31 March 08 |
...Jul moet d HERE jul GOD liefhe met jou hele hart en siel...en jou naaste soos jouself... hieraan is d hele wet en profete volbring...want EK se vir jul,EK het nie gekom om d wet en profete t ontbind nie,maar t vervul...
|
||
![]() |
@gerkit | 31 March 08 |
Ek het lief die wat my Liefhet,en die wat my soek,sal my vind Spr8:17
|
||
![]() |
@batchelo | 12 April 08 |
Fil.4:4 Verbly jou in d HERE! ek herhaal, verbly jou!
|
||
![]() |
@batchelo | 12 April 08 |
Julle se dat jul glo,maar EK se vir julle,d duiwels glo ook en hul sidder. Wie se julle is EK? woorde v JESUS. Ek wil soos Petrus bely: HERE,U is d SEUN v GOD!
|
||
![]() |
@alwynton | 16 April 08 |
Hygee die vermoeide krag en vermeningvuldig sterkte vir die wat geen krag het nie Jes40:29
|
||
![]() |
@lilo32 | 18 April 08 |
Ps 27 is bietjie lank om neer te skryf gaan lees asb
|
||
![]() |
@santjie1 | 18 April 08 |
Spreuke 6:32 Hy wat owerspel pleeg, is sonder verstand; hy wat sy eie lewe wil verwoes, hy doen so iets;
|
||
![*](../img/t_home.gif)
![fav](../img/t_fav.gif)
![*](https://prodigits.co.uk/res/img/groups/star0.png)