
![]() |
@batchelo | |
Vrede vir julle. Hierin geliefdes,versoek ek jul om tog mekaar se laste t dra... Wel,een manier is om vir mekaar t bid. Daarom,laat u gebedsversoek hier en laat ander wat dit lees,dit in hul gebede byvoeg. GOD voorsien.Prys d HERE! Sela. |
||
21
Replies
4249
Views
0 Bookmarks
|
Page #: 1/2 |
![]() |
@batchelo | 27 March 08 |
VADER,vergeef my vyande en die wat my kwaad aandoen,hul sondeskuld,want ek vergewe hulle.Amen.Prys d HERE.VADER,ek vra dit in U SEUN se NAAM. Sela.
|
||
![]() |
@endtimes | 28 March 08 |
Amen, Here my Koning, seen die wat my vervolg en vervloek, seen hulle Here en gee hulle meer van U Gees, in die naam van Jesus Christen, AMEN.
|
||
![]() |
@batchelo | 28 March 08 |
VADER,waar 2 of 3 saamstem oor n saak in gebed,is U SEUN teenwoordig.Daarom verhoor U daardie gebed.Ek wil met endtimes se gebed saamstem en U Seen daaroor bid. Amen.Prys d HERE.Sela
|
||
![]() |
@sadrag | 29 March 08 |
Vader stort asb.u seeninge oor ons groepie uit.amen
|
||
![]() |
@gerkit | 30 March 08 |
Prys SY Heilige gedenk.wandel en lewe in die Gees en bid n mens in die Gees wie kan help.gedagte joh5;63 dit is die Gees wat lewend maak grte
|
||
![]() |
@batchelo | 31 March 08 |
VADER,dankie vir dat U ons nooit wese agter gelaat het met d hemelvaart v U SEUN nie,maar ons d VERTROOSTER gegee het,nl. HEILIGE GEES.Amen.Ek stem saam Gerkit.Die wapenrusting en vrugte en gawes vd HEILIGE GEES is so een met d bid in d gees,want daarin word ons oorwinnaars.Prys d HERE.
|
||
![]() |
@gerkit | 31 March 08 |
Satan gebruik vesoekings as n primre wapen om ons te vernietig .God gebruik dit om ons te ontwikkel.Salig is die man wat bly staan en nie val nie.jak1:12
|
||
![]() |
@batchelo | 31 March 08 |
VADER,ek bid vir elke kind v GOD,dat U hul sal versterk,sal vashou binne U Liefde,en hul sal voorsien in hul behoeftes.dat U hul sal staande sal hou om t volhard tot d einde toe.Prys d HERE.Amen
|
||
![]() |
@pompie_1 | 31 March 08 |
My HEMELSE VADER dankie vir U genade, liefde, ondersteuning, elke dag, elke uur, elke minuut, elke sekond. Danki HERE vir elke geleentheid wat U my gee U te kan dien, so dra elke liewe persoon in di wereld op aan U, seen hulle en di wat ng ni di geleentheid gehad om U te leer ken ni, sal U ni wel iemand op daai persoon se pad sit om di wonderlike seeninge van U te beleef. Here vergewe al ons sondes in U NAAM alleen. AMEN. Ek ht gebedsversoek vir almal, sal u my asb op u gebedslys sit oor my gesondheid en werksoekery, GESEENDE WEEK VIR U ALMAL, GROET IN JESUS.
|
||
![]() |
@cheeky45 | 2 April 08 |
Danki my Hemelse VADER vir U vergifnis.
|
||
![]() |
@cheeky45 | 2 April 08 |
Bid asb vir my en my gesin. Ons gaan deur moeilike tyd (egskeiding). Prys die Heer vir Sy Genade en Liefde
|
||
![]() |
@gerkit | 4 April 08 |
Dankie Vader.Gesnd is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.Matt5:3 grte
|
||
![]() |
@cheeky45 | 6 April 08 |
Bid asb Sadrag in hosp weti wat fout is. Mag di Hemelse Vader Sy hand van genesing oor Sandrag bring want SY WIL SAL GESKIED. LOOF EN PRYS DI HEER VI AL SY LIEFDE GENADE EN WONDER WERKE. In di naam van Jesus Amen! !
|
||
![]() |
@cheeky45 | 6 April 08 |
Vader neem Sadrag in u hande en Genees Sadrag. Seen ons groep en laat ons groep groei totdat almal op ale web sites van U kan Hoor en U net so lief kan he soos almal in di groep. Ek bid ook Vader dat my teen staanders en vyande GERED sal word in di naam van Jesus Amen
|
||
![]() |
@alwynton | 8 April 08 |
Ek het trane in my o vir Sadrag en as ons uitroep sal U uithelp U woord staan vas. Hy is genees deur U bloed en opstandings krag.Hy is spesiaal vir ons en het hom nodig laat dit met hom goed gaan.dankie vir die genesimg in die dierbare bloed van die lam in .Dankie JESUS
|
||
![]() |
@batchelo | 9 April 08 |
U kinders soek U aangesig,HERE.Hul soek U op om hul v hulp t wees.Mag U verheerlik word in U genade dat U voorsien het.Dankie HERE.amen
|
||
![]() |
@sadrag | 10 April 08 |
Dankie Vader vir vriende soos Alwynton Cheeky.Batchelo en al die ander ,seen hulle asb.Vader amen
|
||
![]() |
@sadrag | 11 April 08 |
Hemelse Vader.In die naam van u seun Jesus dra ek Cheeky aan u op.U ken haar omstandighede,neem haar aub. in u hande en versterk en vertroos haar en genees haar van alles.Dankie Vader in die naam Jesus
|
||
![]() |
@batchelo | 12 April 08 |
Hemelse VADER,in U SEUN se NAAM vra ons groepie,dat U almal sal seen wat in hierdie behoort,dat ons met wysheid,waarheid,liefde,lewe gevul sal wees elke dag,dat ons U kan verheerlik.Sela
|
||
![]() |
@lilo32 | 16 April 08 |
Liewe Heer my hart is so seer, wees U my trooster. Gee my vrede en kalmte
|
||


