Prodigits |
! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
* maranata > Topics
endtimes
Kom laat ons saam die Here loof en prys, kom ons gee eer aan God se naam. Gebed en lofprysing is baie effektief wanneer mens op jou swaktste is, midde in n aanval en versoeking. Dit lig ons in die geestelike dimensie van God en Sy glorie en dit is wanneer die hemele tot stilswye kom, om te luister hoe een sondaar op aarde in sy ergste verdrukking uitroep na God en Hom loof en prys.
3 Replies 1208 Views 0 Bookmarks
topics posts

* maranata Forum
fav Bookmarks

* maranata


Download PRODIGITS Android APP