Page #: 2/3 |
@pompie_1 | 31 March 08 | |
My HEMELSE VADER dankie vir U genade, liefde, ondersteuning, elke dag, elke uur, elke minuut, elke sekond. Danki HERE vir elke geleentheid wat U my gee U te kan dien, so dra elke liewe persoon in di wereld op aan U, seen hulle en di wat ng ni di geleentheid gehad om U te leer ken ni, sal U ni wel iemand op daai persoon se pad sit om di wonderlike seeninge van U te beleef. Here vergewe al ons sondes in U NAAM alleen. AMEN. Ek ht gebedsversoek vir almal, sal u my asb op u gebedslys sit oor my gesondheid en werksoekery, GESEENDE WEEK VIR U ALMAL, GROET IN JESUS.
|
||
@cheeky45 | 2 April 08 | |
Danki my Hemelse VADER vir U vergifnis.
|
||
@cheeky45 | 2 April 08 | |
Bid asb vir my en my gesin. Ons gaan deur moeilike tyd (egskeiding). Prys die Heer vir Sy Genade en Liefde
|
||
@gerkit | 4 April 08 | |
Dankie Vader.Gesnd is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.Matt5:3 grte
|
||
@cheeky45 | 6 April 08 | |
Bid asb Sadrag in hosp weti wat fout is. Mag di Hemelse Vader Sy hand van genesing oor Sandrag bring want SY WIL SAL GESKIED. LOOF EN PRYS DI HEER VI AL SY LIEFDE GENADE EN WONDER WERKE. In di naam van Jesus Amen! !
|
||
@cheeky45 | 6 April 08 | |
Vader neem Sadrag in u hande en Genees Sadrag. Seen ons groep en laat ons groep groei totdat almal op ale web sites van U kan Hoor en U net so lief kan he soos almal in di groep. Ek bid ook Vader dat my teen staanders en vyande GERED sal word in di naam van Jesus Amen
|
||
@alwynton | 8 April 08 | |
Ek het trane in my o vir Sadrag en as ons uitroep sal U uithelp U woord staan vas. Hy is genees deur U bloed en opstandings krag.Hy is spesiaal vir ons en het hom nodig laat dit met hom goed gaan.dankie vir die genesimg in die dierbare bloed van die lam in .Dankie JESUS
|
||
@batchelo | 9 April 08 | |
U kinders soek U aangesig,HERE.Hul soek U op om hul v hulp t wees.Mag U verheerlik word in U genade dat U voorsien het.Dankie HERE.amen
|
||
maranata Forum
Bookmarks
maranata