![*](../img/i_topics.gif)
![]() ![]() | Page #: 3/3 |
![]() |
@sadrag | 10 April 08 |
Dankie Vader vir vriende soos Alwynton Cheeky.Batchelo en al die ander ,seen hulle asb.Vader amen
|
||
![]() |
@sadrag | 11 April 08 |
Hemelse Vader.In die naam van u seun Jesus dra ek Cheeky aan u op.U ken haar omstandighede,neem haar aub. in u hande en versterk en vertroos haar en genees haar van alles.Dankie Vader in die naam Jesus
|
||
![]() |
@batchelo | 12 April 08 |
Hemelse VADER,in U SEUN se NAAM vra ons groepie,dat U almal sal seen wat in hierdie behoort,dat ons met wysheid,waarheid,liefde,lewe gevul sal wees elke dag,dat ons U kan verheerlik.Sela
|
||
![]() |
@lilo32 | 16 April 08 |
Liewe Heer my hart is so seer, wees U my trooster. Gee my vrede en kalmte
|
||
![]() |
@sadrag | 16 April 08 |
Hemelese Vader.Sal u asb. eleen in hierdie groep die van die nodige voorsien wat hulle van V verlang.U ken elkeen se tekortkomeninge.Ons vra dit in die naam van u seun Jesus.Amen
|
||
![]() ![]() |
![*](../img/t_home.gif)
![fav](../img/t_fav.gif)
![*](https://prodigits.co.uk/res/img/groups/star0.png)