@cheeky45 | ||
So sal ons groep groei en satan Wys ons sal en gaan noit in ONS JESUS CHRISTUS wat SY BLOED oor ons gebring het twyfel ni. En di site Endtimes sal voort gaan PRYS DIE HEER |
||
10
Replies
1658
Views
0 Bookmarks
|
Page #: 1/2 |
@alwynton | 6 April 08 | |
Sy bloed verlos ons uit satans mag ons kan alles weerstaan ons is meer as oorwinaars en sal bly bestaan omdat ons bou op die woord di Here en Sy soort liefde en ons dien n Lewende Christus voorspoed en Baie Sn vir hierdie sight .Bid stil wees en vertrou Prys Hom
|
||
@sadrag | 6 April 08 | |
Ek het nie n idee gehad wat die Vader die groep mee sou seen as ek dit sou stig nie.Maar sulke gemotiveerdheid kan net van die Vader kom Dankie Koning
|
||
@batchelo | 9 April 08 | |
hierin word d VADER verheerlik,nl.Dat jul d HERE GOD sal liefhe met hele hart en siel.maar ook jou naaste nes soos jouself.Dit is wat GOD beplan het met d groepie,dat liefde d verskil sal maak om GOD t kan verheerlik,daarom is dit n sukses.Emanuel
|
||
@sadrag | 10 April 08 | |
Prys die Heer met blye galme.Dankie Vader vir al u seeninge
|
||
@alwynton | 10 April 08 | |
Danki dat U ons Bergvesting is en onse God op wie ons vertrou.en di wat na U luister sal veilig woon en gerus wees teen die skrik van di onheil.Spr1:33.
|
||
@sadrag | 10 April 08 | |
Iemand wat te lafhartig is om te se wie hy of sy is beskuldig my van veelwyvery.Die persoon is siek.bid asb vir hom ek weet wie hy is
|
||
@batchelo | 12 April 08 | |
Prys die HERE! Aan U HERE,kom toe al d eer en Verheerliking! Prys d HERE!
|
||
@cheeky45 | 12 April 08 | |
Vader danki vi nog n dag wat U ons kans gee om almal van U liefde te vertel en dat U ons draer is in moeilike tye. In Jesus Christus se naam Amen
|
||
maranata Forum
Bookmarks
maranata