
![]() |
@sadrag | |
Moet ons die groep oopmaak vir engelse spreekers?moet ons dit privaat maak of plubliek.iemand probeer my van pro af verban.bid asb.dat dit nie sal gebeur nie.Dankie |
||
4
Replies
1058
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@alwynton | 11 April 08 |
Goeie idee daar is ni aan neming van persoon by GOD Baie keer wil n mens self n woord of wat in Engels aanhaal gee dit n kans ons kan niks verloor ni m bly sterkte voorspoed grte
|
||
![]() |
@alwynton | 11 April 08 |
Ons kan maar raai waar die vebaning vandan kom ons sny dit af in Jesus naam Ons sal geloof en die wapenrusting gebruik om jou te beskerm.Die mensdom wil jou brandmerk en mt klippe gooi ons weier dit en bid vi jou di Here sal ingryp en aanspreek wees vertroos.
|
||
![]() |
@sadrag | 11 April 08 |
Baie dankie vir julle ondersteuning,die Here seen julle.
|
||
![]() |
@batchelo | 12 April 08 |
jul het my stem bygevoeg liewe geliefdes by hierdie voorstel. Sadrag,jys nie d enigste,ek kry dit ook,maar JESUS het oorwin!Sela
|
||


