
![]() |
@grt31 | |
Hoeveel keer het daar iets in jou lewe gebeur wat jy gedink het dinge loop skeef,maar as jy as jy agterna daaroor di*nk dan kom jy agter dit was n bedekte seen gewees |
||
1
Replies
1761
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@endtimes | 28 September 06 |
Ja dit is waar. Ek is al deur baie tragedies en dinge waar dit gevoel het of my lewe uitmekaar val. Maar altyd daarna kan ek terugkyk en sien dit was ten goede gewees. Dan kan ek God se hand van genade daarin sien. Dan is ek so dankbaar dat Hy beter geweet het!
|
||


