
![]() |
@liengsie | |
Ek is 'n geskeide vrou met drie kinders.Ek was baie lief vir my man en is nog steeds.My skoonma wou nooit enigiets met my te doen he nie en het amper my dood veroorsaak.My geloof is baie sterk en ek het haar vergewe.Maar soms as ek daaraan di*nk voel dit asof ek haar haat. |
||
2
Replies
1120
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@liengsie | 25 March 08 |
Haat het my blind gemaak vir die ware christen in my,maar ek het hulp uit 'n onverwagte oord gekry en dit is die LIEFDE van God. Liefde en haat het 'n noue band en ek kon haar heeltemal vergewe,en as ek nou daaraan di*nk neem ek dit as een van die struikelblokke wat in my weg neergele was deur 'n HAND.
|
||


