
![]() |
@grt31 | |
Waar staan jou saak.glo jy in GOD of glo jy GOD, of altwee |
||
4
Replies
1146
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@scrat28 | 22 July 06 |
Altwee, ek glo in God en ek glo ook God dat Hy my met enige iets kan help.
|
||
![]() |
@endtimes | 1 August 06 |
Ek glo nie net in God nie, ek ken Hom. Ek glo als wat in Sy woord staan. Ek vertrou Hom met my lewe en plaas alles in Sy hande. Ek weet Jesus leef en dat Hy God se enigste Seun is wat Die Vader deur die Heilige Gees uit die dood opgewek het.
|
||
![]() |
@vav | 5 August 06 |
Ja verseker glo ek in GOD, Hy is my skepper en sonder HOM sou ek rooi grond gewees het.
|
||
![]() |
@kdaisy | 23 April 08 |
Prys ons Here Jesus! Ek glo in God en ek glo vir God. Vir my gaan elke dag oor om aan te hou leer en groei dat my wandel daarvan getuig. Ek sukkel nog om op water te loop en bome te lig! Kry een van julle dit al reg? Nou dit sal 'n testimony wees van vir God glo - HALLELUJAH!! Die pad van Heiligmaking is ons hele lewe lank. Is dit nie die mees ongelooflikste gedagte om te WEET Jesus is heeltyd by nie! Dit is awesome! Ons is so lief vir U, Here - vir ewig is U ons Geliefde Koning. Eer aan U, Vader, want U het ons eerste liefgehad... :-) xx
|
||


