
![]() |
@grt31 | |
Ek vra aan almal wat wil om hulle mening te lig omtrent die doop van kinders.baie mense se ja,ander se nee.WAT SE DIE WOORD. |
||
3
Replies
1235
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@scrat28 | 22 July 06 |
Ek glo dat kinders gededicate moet word aan die Here, en dan moet jy as volwassene jouself laat 'groot'
|
||
![]() |
@6j0 | 23 July 06 |
Ek het oor die topic alles uit een gesit.In DIGOUT.Grt31 jy het n gr8 group.Baie goeie onderwerpe.Mag die HERE jou net SEËN vorentoe.
|
||
![]() |
@filly_sa | 6 September 06 |
Die woord se hy wat glo en hom laat doop sal gered word. Ek glo ook in groot doop. En dedication van kinders.
|
||


