
![]() |
@oubaas | |
Waarheid maak vry - outeur onbekend Wat sal ons s oor die waarheid... Hoe sal ons praat oor 'n leuen... As ons dan praat oor die waarheid... Is dit alles.. dan ook maar 'n leuen...? Die waarheid maak seer... s die mense... Die leuen verskeur egter in twee Wanneer jy weer staan voor die mense... Gaan jy seermaak.. of wil jy verskeur...? Die waarheid se seermaak gee lewe... En Christus stap daar saam jou mee Die leuen sal doodmaak veel lewens... Al lyk dit soms na die beste wee. Praat nooit meer een woord... meer as waarheid..! Al maak dit iemand dalk seer. Jesus sal salf gee en heelmaak... Van vryheid sal jy so kan leer. Die leuen sal egter bly voortvreet... Oor jare en jare verby. Geen salf te smeer aan leuen-woorde. Slegs waarheid in Jesus... maak vry..! Nog sulke gedigte te vinde by http://oubaas.wapgroups.com |
||
0
Replies
555
Views
0 Bookmarks
|


