Prodigits |
! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
* WWJC > Topics
oubaas
Ek is, o Heer, n drenkeling
wat spartel in die lewensee
van sonde en versoeking en -
dit lok en trek my willoos mee.
Dit wat ek wil - dit kan ek nie
my pogings word so uitgevee
en sou ek nog eens weer probeer
die twyfel sleep my vinnig mee.
Maar dankie vir U liefde teer
vir sondaars wat verbrou,
want vat ek aan U Vaderhand
U sal my ewig hou.
- Bart Viljoen
2 Replies 1152 Views 0 Bookmarks
topics posts

* WWJC Forum
fav Bookmarks

* WWJC


Download PRODIGITS Android APP