
![]() |
@dewald23 | |
Reinig my van sonde(1JOH 1:7) Bring my tot by God(EFES 2:13) Bring versoening(ROM 3:25) Bring gehoorsaamheid aan God(1 Pet 1:2)BRING VERGIFNIS(HEB 9:22.) Maak my God se kind (Op 1:5,6) |
||
1
Replies
1054
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@oubaas | 13 May 08 |
Johannes 3:3 Jesus antwoord en s vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek s vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie. 4 Nikodemus s vir Hom: Hoe kan 'n mens as hy oud is, gebore word? Hy kan tog nie 'n tweede keer in die skoot van sy moeder ingaan en gebore word nie? 5 Jesus antwoord: Voorwaar, voorwaar Ek s vir jou, as iemand nie gebore word uit water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan nie.
|
||


