
![]() |
@gawie | |
SLENTER MET GOEDKOOP VLEIS. Ek het laat 2012 op facebook kennis gemaak met 'n man wat my geleentheid wou gee om 'n inkomste te verdien. Omdat ek werkloos is en geen inkomste het nie, het ek dit oorweeg. Die man het baie 'Christelik' voorgekom en baie geloofwaardig voorgekom. Omdat een van my vriende, met wie ek geruime tyd klets, hom aan my voorgestel het, het ek na baie vrae die aanbod aanvaar. Omdat ek nie meer 'n rekenaar het nie, gaan ek hier uittreksels uit korrespondensie tussen ons plaas. Ek het verskeie media blaaie op facebook genader maar niemand stel belang in die storie nie, en is ek bevrees dat nog mense intussen ingeloop word. HY MOET GESTOP WORD! (sien die skakel vir die volle storie). DEEL EN VERSPREI WYD ASB! Gaan lees by: http://oubaas.mobigroups.com/forum/?page=topics2&tid=169836 Nog slagoffers kom na vore. Gaan lees by my notas op facebook: http://m.facebook.com/note.php?note_id=540109656020947&p=20&refid=22&ref=bookmark |
||
1
Replies
748
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@gawie | 4 March 13 |
DIE 'GOEDKOOP VLEIS' SKELMSTREEK. Opvolg op my onlangse plasing: MOENIE VLEIS BY HIERDIE OU BESTEL NIE!!! SLENTER MET GOEDKOOP VLEIS. Ek het nog inligting bygevoeg asook skakels na onlangse skelmstreke in veral Suid-Afrika asook inligting oor die grootste scam van alle tye! http://oubaas.mobigroups.com/forum/?page=topics2&tid=169836 |
||


